En dan kry jy sulke mense

In Zefgatte in die nuus deur griffin10 Eiertjies

Die eerste pic vertel mens nie juis baie nie. ‘n Close-up van iets wat heel moontlik fokken lelik en zef is. Is dit in SA geneem? Nie seker nie, want jy kan nie die nommerplate op die kar lees nie, maar jy voermoed dat dit Gauteng plates is:

Your worst fears have been confirmed. ABSA en Gauteng plates. Moontlik die fokken lelikste ryding wat paaie in Gauteng ontsier. Met so stuk kak wonder jy hoe die eienaar lyk. Dit kan nie ‘n mooi prentjie wees nie. Jirre. Skande. As jy ‘n Nissan ry, verkoop hom seblief na jy so bietjie in jou mond opgegooi het:

En dan vir die coup de grace. Die trotse eienaar en kroonprins van zef pose langs die rooi kak met wiele. Kyk hoe kyk hy vir my! Laat mens wonder of hy nie dalk sy mags met sy snor polish nie. Aijajai mense. Die foto’s is deur Manro ingestuur. Ek weet nie of ek hom moet bedank of in trane wil uitbars nie. Ek weet net nie meer nie …

Deel met jou tjommies!

    griffinEn dan kry jy sulke mense

    Comments

    1. Anonymous

      Ek dink die foto is in Carletonville geneem… Ek ken daai winkeltjie… Maar stem saam! ZEF, ZEF, ZEF!!!!

    2. Anonymous

      Ek dink die foto is in Carletonville geneem… Ek ken daai winkeltjie… Maar stem saam! ZEF, ZEF, ZEF!!!!

    3. Anonymous

      Ek dink die foto is in Carletonville geneem… Ek ken daai winkeltjie… Maar stem saam! ZEF, ZEF, ZEF!!!!

    4. dewaldg™

      Check die resemblance. Vernon Koekemoer se pa daai…

    5. dewaldg™

      Check die resemblance. Vernon Koekemoer se pa daai…

    6. dewaldg™

      Check die resemblance. Vernon Koekemoer se pa daai…

    7. Skaaptjop

      Hoekom vryf hy sy balles as hy jou so skeef aancheck? Wat maak jy agterie kamera?

    8. Skaaptjop

      Hoekom vryf hy sy balles as hy jou so skeef aancheck? Wat maak jy agterie kamera?

    9. Skaaptjop

      Hoekom vryf hy sy balles as hy jou so skeef aancheck? Wat maak jy agterie kamera?

    Gooi Comment