Brakanjan is die kak!

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Kan jou hond miskien appels met ‘n swaard sny soos Brakanjan? Ek het nie so ge-fokken dink nie.

Cartoons was superfokken main in die 80s. Even beter geteken as Shrek, ek sweer.

Ek het die Duitse intro vir julle gegooi hieronder. Nou kan jy die woorde leer en jou tjommies impress probeer impress as julle weer bier uit skoene drink iewers. So lekker dronk sing en wieg met rooi pof wange en rooi neus en nul chicks pull. Probeer sommer Her Gunthers op Hatfield Square as jy in die area is en wil oefen.

Deel met jou tjommies!

    griffinBrakanjan is die kak!

    Gooi Comment