Gay laerskool Facebook fight starring Eden

In Zefgatte in die nuus deur griffinRek jou bek

Vraag: Weet julle wat is gayer as die band Eden?

Antwoord: ‘n Laerskool mentality fight op Facebook tussen Eden en een of ander random persoon. Dis soos ‘n laerskool fight agter die fietsloods of pawwies tussen twee kaalvoet graad een laities met pap gewriggies.

Anyway, hier is iets om die ledige uurtjies om te kry:

eden.doc

(Thanks Kabous)

Deel met jou tjommies!

    griffinGay laerskool Facebook fight starring Eden

    Comments

    1. verster

      Ek wil net vir die rekord noem dat hy eerste vir my geskryf het en dat ek nie 'n fight met hom gepick het nie.

      Plus, dis 'n eer om deur julle kerels beledig te word, ek is al lankal 'n huge fan.

      Keep rocking

    2. Yolande

      Hell, ou- maar dit lyk of jy 'n Oxford in gesluk het, ek moet bieg ek het van die woorde se meanings moes opsoek… (sshht) none the less, ek moet sê ek het jou replies geniet, en lekker gelag! Ek noem die feit dat mense nie net dinge kan laat aan nie "bullterier sindroom" jy al ooit 'n bal uit hulle bekke probeer haal? Shame ek het altd gedink die ou is 'n pompoues prick maar nou is ek 100% oortuig… Baie dankie, en stuur groete vir sproete 🙂

    3. Anonymous

      Fokkit ouens, Firefox het 'n wonderlike Afrikaans en Engelse spell checker. FFS!

      Dit help nie jy gebruik groot woorde maar jou konteks is verkeerd, of jou grammatika nie.

      Behalwe dit was dit baie snaaks. So bietjie weerwraak vir daai ongoddelik irriterende 'Knieë lam' hoop stomende stront wat my ore verkrag.

    4. Elizca

      Dissie die eerste keer dat die freaks van Eden mense so persoonlik uithaal / aanval / kinderagtig optree nie….dis 'n ou streek van hulle!

    Gooi Comment