En jy skiem jy het 'n kak job…

In Spec-takel deur griffinRek jou bek

Imagine die kak wat hierdie bra elke dag mee moet deal… En dan kla jy wanneer jy op standby is en die service desk bel nes jy daai derde brannas begin negotiate, of jou skêr die eertse van daai 12 effies oopmaak wat sy saam met die bottel rum by die huis aangebring het…

Deel met jou tjommies!

    griffinEn jy skiem jy het 'n kak job…

    Comments

    1. Yolande

      Hierdie ou het duidelik nog nie gehoor van "moenie kak soek nie" dit kom vanself… 🙂

    Gooi Comment