Amper pik ek 'n traan

In Spec-takel deur griffinRek jou bek

Dom mense neem kennis asseblief. Moenie ander mense op die internet vir hulp vra nie. Veral nie as jy so fokken onnosel is soos hierdie bra nie:

Check hieso

griffinAmper pik ek 'n traan

Comments

  1. Anonymous

    O my fwaaaaaaaaaaaak!!!! Probeer die shit kyk terwyl die hele kantoor vol mense is … Ek het nou gestik soos ek lag, maar ek moes probeer saggies lag! OMF!!!!!!

Gooi Comment