Oppikoppi Wildcard – Hierdie naweek

In Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Dis weer sulke tyd. Los jou draks, troeteldiere, kak gewontes en horrible karmusiek by die huis en gaan chill uit in die bosveld met lekker local tunes. Check hulle websait uit vir meer info.

Probeer om nie jou kar af te brand nie en kom in een stuk terug. As jy ‘n bonehead is, doen asseblief die teenoorgestelde. Minder is beter.

As jy ‘n lekker kiekie van ‘n cool band of twee neem, stuur maar aan. Ons kan dit ongelukkig nie hierdie jaar maak nie.

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 39,026 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOppikoppi Wildcard – Hierdie naweek

Gooi Comment