Koning Leeu, Smaak Tiger Wheel en Tire

In Spec-takel deur griffin4 Eiertjies

Seker KONTinentals gewees… Ek skiem dit smaak soos vleis.

Deel met jou tjommies!

    griffinKoning Leeu, Smaak Tiger Wheel en Tire

    Comments

    1. Piet_Skiet

      Sekerlik ry mens weg as 'n leeu aan jou band begin kou veral na die eerste band, mens staan mos nie rond en wag nie. Hoe faktap kan mens wees

    2. Yolande

      Nee man! Hulle skiem dat dit hulle "claim to fame" gaan wees soos daai ou met die olifant want baie bly was om die Golf te sien, so paar issues terug- kan jy glo hulle het daai foto lewens groot opgeblaas olifant piet en al en vir 'n promosie gebruik? ek gril my deesdae vrek vir Golfs…
      Anyhow, jy sien ek neem aan dis nie lank nie of dit gaan in 'n add feature erens- ons maak soos die skilpad se en hou maar dop…

    3. Graaf

      Smaak my die Owner vannie four by 4 het nie sy hanne gewas nadat hy biltong gehang het nie, toe change hy die tyre oppie four by 4. Nou smaak die Leeus die tyres te veel…..

    4. Anonymous

      Komaan ouens – as n 6 foot pussy jou bestorm gaan jy hardloop ? Hel nee jy gaan stick vir die action

    Gooi Comment