By die huis, besig om deur musiek te gaan om te speel:
Griffin: Wat van so bietjie Slipknot, ouens?
Chopper: ‘n Bietjie Slipknot het niemand nog ooit doodgemaak nie.
By die huis, besig om deur musiek te gaan om te speel:
Griffin: Wat van so bietjie Slipknot, ouens?
Chopper: ‘n Bietjie Slipknot het niemand nog ooit doodgemaak nie.
10 Comments
nouprajy!
Die is mos mooi lirieke:
I'm A Pop-star Threat And I'm Not Dead Yet
Got A Super Dred-bet With An Angel Drug Head
Like A Dead-beat Winner, I Wanna Be A Sinner
An Idolized Bang For The Industry Killer
A Hideous Man That You Don't Understand
Throw A Suicide Party And I'm Guaranteed To Fucking Snap
It's Evil Sonic, It's Pornoholic
Breakdowns, Obsceneties, It's All I Wanna Be
If You're 555 Then I'm 666
If You're 555 Then I'm 666
If You're 555 I'm 666
What's It Like To Be A Heretic
If You're 555 I'm 666
What's It Like To Be A Heretic
Hierdie grappie is in uiterse swak smaak. Wees verseker dat ek van nou af julle website sal boikot. Skaam julle.
Ons is juis besig met 'n filter proses. Dankie.
wel wat as daai seun 'n jurrie els hemp aangehad het??????het hy hom dan dood gesteek… nee fok mense Slipknot is nie verandwoordelik vir die kak wat ander mense aanjaag nie, San het nie 'n moerse sin vir humor nie, al is dit BLACK HUMOUR.
Swak smaak!!! Ek persoonlik dink dis uiterste swak smaak en sal dus hierdie webwerf elke dag besoek en wag vir die leiers van WatKykistan om vir my te se hoe om te tree aangesien ek te traag is om vir myself te kan dink.
As hy 213 van Slayer geluister het, sou hy ook nog iets anders gedoen het.
Kan julle imagine as hy nog boonop Fuck like a Beast van W.A.S.P. geluister het?
O liewe Got, ek sien nou eers julle word geboikot!!!
Jammer, ignoreer my bostaande comment, asseblief. O fok wat gaan my Paapie daarvan se….
Dit is kinders soos San wat nie veronderstel is om Slipknot of Slayer te luister nie
San slaan pan. Daarsy.