Julle het ‘n huiswerk opdrag

In Skakels deur griffinRek jou bek

Raait, dis hoe dit werk. Gaan na Yearbook Yourself toe en maak vir ons oulike prentjies. Hellboy het vinnig 2 botch jobs gedoen met oorle Groot Krokkodil. Ek is seker julle kan beter doen. Zuma, Malema, Winnie, Ryk Neethling. Whatever jy wil. Stuur na griffin[at]watkjykjy[dot]co[dot]za laat ons koekeloer en punte gee.


Deel met jou tjommies!

    griffinJulle het ‘n huiswerk opdrag

    Gooi Comment