Jirrrbook jouself inskrywing

In Zefgatte in die nuus deur griffinRek jou bek


Goeie huiswerk ingegee hieso deur Frikkie Freakshin, alhoewel ek dink hy hierdie fotos self in V-Town geneem het toe Adolf Hitler en Jacob Zuma saam met hom in matriek was in ’74. Moes ‘n fokken hectic klas gewees het. Goeie werk, Frikkie.

Julle ander Watkykertjies daar by die huis, skiet uit na Yearbook yourself toe en stuur julle huiswerk in. Daar is nie prysgeld nie, maar as jy miskien ‘n kont met ‘n IBM laptop, 3 selfone, ‘n Playstation 2 met 20 games, 15 DVDs, ‘n Sony Video kamera, ‘n Canon S4 kamera en R550 cash raakloop: kap asseblief die poes se arms af. Ek wil kyk of dit match met die palmafdrukke teen my muur en venster. Die poese het nie my Slipknot CD of Sumarai swaard gesteel nie vir een of ander rede, so jy kan dit leen as jy wil. Ek hoor dit kap arms en hande mooi af.

Cheers vir eers, ek moet die twee gewapende wagte in my garage gaan koffie voer. Hulle fokof blykbaar 06:00. Hoekom voel dit asof ek weer terug is in poes Nigeria.

Fok.

Deel met jou tjommies!

    griffinJirrrbook jouself inskrywing

    Comments

    1. Anonymous

      Domfok wat verwag jy, jy's terug by die rainbow nation

    2. griffin

      Hy werk seker sy piel terwyl hy skommies download. 4:21 is hy seker dat sy ouma slaap en hom nie met 'n skoolsokkie oor sy piep oorgebuig uitvang nie.

    Gooi Comment