Bra Briekmerk se wedding

In Spec-takel deur griffinRek jou bek

Goeie Vrind en mede WKJ? kakprater, bra briekmerk, het een aand ‘n Jagermeister of 2 teveel gehad, toe trap hy in daai oudste van traps… Jip, hy strap die ou bal en ketting hierrie naweek aan. Hulle het al die pad van daai modder eiland af terug gekom vir bietjie hi-jackings en baljaar WATKYKJY? style hier in onse eie land van milk & Hani!

Van ons kant af wens ons hom en sy skêr alle voorspoed toe. Soos julle kan sien is ek sommer klaar dressed-up met ‘n bottel rum en 12 effies in my sak.

griffinBra Briekmerk se wedding

Gooi Comment