Benny Lava – Indian tunes my bra!

In Fokken Zef Videos deur griffin3 Eiertjies

Raaaaait…..

Jy moet hierie outjie drie keer kyk. Die eerste twee keer om jou hol in twee te skeur vir die subtitles en die derde keer om te nodge hoe fokken cool hierie mense probeer wees. Dan gaan sit en dink jy bietjie hieroor: Mense in Indie dink dieselfde van Afrikaanse music videos – kak overacting van mense wat cool probeer lyk.

Geniet hom:

griffinBenny Lava – Indian tunes my bra!

Comments

  1. varkots

    Vok, ek dink dieselfde van afrikaanse musiek!

  2. Anonymous

    ek het nou net n moerse fight met een van my kliente gehaddit was piss cool, baie goed gedoen, cool site !!!!

Gooi Comment