Watkykjy theme vir jou Nokia …

In Aankondigings deur griffinRek jou bek

Hoezit outjies. Vrind Bullet was so gaaf genoeg te wees om vir ons ‘n nca Nokia theme aanmekaar te spoeg en plak. As jy like van Cortina, sal like like van.

Een van ons t-shirts sal ook maybe so daarna uitsien, so jy kan een van die dae soos ‘n kompleet geel doos lyk.

Instripsies:

Click op hierie weird naampie om die file te download na jou dextop toe.

9h5kV60BW64N.sis

Connêkt jou foon met ‘n USB cable of blootoof na jou PC toe.
Tune jou foon jy soek van Nokia PC suite.
Double click op die file op jou dextop en volg al die on-screen insructions op jou cell se screen. Sê net ja vir alles. Geniet.

As jy een van daai mense is wat geel matriek vraestelle geskryf het, vra ‘n tjommie wat wit matriek vraestelle geskryf het om dit met sy foon te doen en vir jou te MMS of Blootoof of whatever julle kinders met julle Nintendo’s, donkerkamertjie en hula hoops deesdae doen.

Dis net vir Nokias, so moenie fokken huilerig raak nie. Almal het Nokia. Ek het nog nooit iemand ontmoet wat nie Nokia gebruik nie. Nog nooit nie. Ooit.

Hieso is ‘n lys van die fone waarop dit werk:

As jy dit laat werk op enige ander foon, laat ons weet. Like, veral op jou Telkom landline, want dan moet ons iemand reël om jou piep te kom suig, ou grote.

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy theme vir jou Nokia …

    Gooi Comment