Kempton met 'n "K"

In Spec-takel deur griffin2 Eiertjies

Heita!!

Niks wat julle chinas nie al van tevore gesien het nie, ek deel net my “Kommin-met-‘n-Kempton-week”. Check it uit!! Personalized nommer plate is ook nou al bekostigbaar en hulle maak die shweet druk vlerke nou extra zeff vir enige ride.

Deel met jou tjommies!

    griffinKempton met 'n "K"

    Comments

    1. Anonymous

      Sit meer kontent op die saait julle luigatte!!!

      Slurp Slaai

    Gooi Comment