Die Neeter Weet Beter

In Skakels deur griffinRek jou bek

Die Neeter, of Skipper Glen vir die garde wat uitmaak van WKJ van die before time af, het ‘n nuwe site.

Min (of eerder geen) van julle is daarvan bewus dat Skipper Glen intussen ‘n baie beroemde fotograaf van wêreldgehalte geword het. Baie jare se swot later en hy doen nou professionele fotografie in Londen – sy nuwe blyplek. Hy het nie regtig ‘n spesifieke horing vir byvoorbeeld argitektuur nie, maar slaag nogal daarin om kak Pommie geboue mooi te laat lyk.

Skiet uit na sy fotografieblog toe

Jy kan ook jou eie werk submit vir bietjie konstruktiewe kritiek. Die Neeter weet inderdaad beter.

griffinDie Neeter Weet Beter

Gooi Comment