News24 fok weer op …

In Gorrel kakpraat deur griffin

“Johannesburg – Police have offered a R250 000 reward for information leading to the arrest and prosecution of children who have gone missing and been found murdered in Modimolle, Limpopo.”

Ek weet wat gebeur het – they “have gone missing and been found murdered in Modimolle, Limpopo”.

So gaan soek vir dooie kinders en arresteer hulle. Kan ek nou asseblief my R250000 kry?

Orignal storie hieso

Hierdie post is 45 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,609,627 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNews24 fok weer op …