Bra Koos se nuwe bakkie …

In Komix deur griffinRek jou bek

Ek is nou gatvol vir die manier waarop mense in hierdie land van ons bestuur. Veral vir die manier wat hulle het om op my bumper sit as ek reeds 120km/h ry en my agter stadige trokke wil indwing want ek is mos nie laat vir ‘n vergadering nie. Hulle verstaan blykbaar nie vingertaal nie. Ek het nou vir my ‘n bakkie gekoop, en hom bietjie gemodify. Ewe skielik groet almal my vriendelik, hou hul afstand en gee selfs pad al hoef hul nie!

griffinBra Koos se nuwe bakkie …

Comments

  1. skoor

    Waar plaas ons bestellings vir die bakkie?

Gooi Comment