Binnekort – Interview met Nul

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek


Net om vir julle te wys wat mens regtig kan doen met ‘n video kamera in jou eie huis en ‘n oordentlike presenter, bring ons binnekort vir julle Watkykjy se interview wat K Lo, griff en Meneer doenbaar met Adriaan van die band Nul gedoen het.

Ons belowe dit gaan beter wees as as daai Herman ou van MK met die lang pienk neus wat heeltyd ‘vrede’ skree en sy vingers in die kamera se lens indruk.

Hou hierie spasie dop …

Deel met jou tjommies!

    griffinBinnekort – Interview met Nul

    Gooi Comment