Kla by K Lo – Nagmerries oor die Botha’s

In wat krap jou deur griffinRek jou bek

Mitch vra Hulp..

“Griffin het my gewaarsku, ek moes nie, mar ek het. Ekt sy link gevolg na corriebotha.co.za. Eks gekraak, help my…”***************************************

K Lo Antwoord:

Wel Mitch, ek het in dieselfde donnerse gat getrap, jy word gewaarsku maar luister mos fokkol, nes mens die label op pyn medikasie bottels heeltemal ignoreer en die pille sommer afsluk met ‘n bier of brannas.

Nadat ek bietjie mondkatjies gemaak het en vergeet het waar ek my kar geparkeer het, het ek besluit om Corrie te bel en uit te kak, maar na ‘n 10 minute gesprek het ek opgeëindig om sy mobile disco te huur, en ek glo sy speakers se kraguitset van 4000 Watt en ‘n bottel riekielou kan my dalk help om te vergeet wat ek op daai site gesien het, ek sal jou laat weet.

**********
Kla by K Lo: klo[at]watkykjy[dot]co[dot]za

griffinKla by K Lo – Nagmerries oor die Botha’s

Comments

  1. Anonymous

    Wie de hel het daai foto geneem, dis fokken creepy as jy my vra..

  2. Anonymous

    Ek vermoed dit was boetie of sussie wat die fokken kiekie geneem het, ek wonder watse foto's hy van hulle het, fucknut

Gooi Comment