Dammit maar jy is fokken lelik!

In Grapgat deur griffin1 Eiertjies

Ek was so arm toe ek ‘n laitie was… as ek nie ‘n laitie was nie, het ek fokol gehad om mee te speel

‘n Cherry het my die ander dag gebel en getune: “Kom oor, hier is niemand by die huis nie”. Ek het lat wiel soontoe. Niemand was by die huis nie

My dag het kak begin. Toe ek my hemp aantrek het die knoop afgemoer. Toe ek my tas optel, toe bliksem die handle af. Ek is te bang om te gaan pis.

Ek was so ‘n lelike laitie gewees dat die kat my aanhou toekrap het as ek in die sandput gespeel het.

Ek dink nie my ouers was baie lief vir my nie. My speelgoed in die badkamer was ‘n radio en ‘n toaster.

Ek was so ‘n lelike baba dat my ma my nie wou borsvoed nie, maar net “vriende” wou bly.

Toe ek gebore was het die dokter my pa getune: “Sorry. Ons het alles gedoen wat ons kon, maar die laitie het dit gemaak.”

In 1982 is ek ontvoer oppad skool toe. Hulle het my pa een van my vingers as proof gestuur. My pa het meer proof gesoek. Toe die polisie my uiteindelik bevry, het ek hulle gevra om my ouers te help soek. Ek het hulle gevra of ons hulle ooit sou opspoor, toe tune hy my “Ek weet nie seun, daar is so baie plekke om weg te kruip”

As ‘n tiener het ek in die petshop in Vereeniging gewerk. Ek was so lelik dat customers vir die ander mense gevra het hoe groot ek sou word en wat ek vreet.

Vir so paar jaar klank was ek die poster boy vir birth control gewees.

My oom se laaste wens was dat ek op sou skoot mos sit. Hy was in die electric chair.

My pa dra nog steeds die prentjie van die kind wat saam met sy beursie gekom het, in case mense hom vra oor sy kind.

Deel met jou tjommies!

    griffinDammit maar jy is fokken lelik!

    Comments

    1. jaco

      My ouma se poes maak sulke snaakse cous-cous krummels wanneer sy swem.

    Gooi Comment