Clitter – lekker sparkly goeters. Word in die broek gebruik. Die meise se broek

In Fokken Zef Videos deur griffinRek jou bek

Terwyl ons op die topic is van sparkly dinge in broeke sal dit seker gepas wees op julle aan ‘n nuwe produk bekend te stel wat menige ‘n verhouding kan red. Clitter! Dis soos glitter. Baie 80’s baie doeltreffend. Die naam tune klaar waarvoor dit gebruik word. Die advertensie maak alles egter so duidelik soos daglig …

Deel met jou tjommies!

    griffinClitter – lekker sparkly goeters. Word in die broek gebruik. Die meise se broek

    Comments

    1. Kappelaan Ledigheid

      Jirre bra… Hierrie is die shit!!
      Waar kan ek koop??

    Gooi Comment