Watkykjy gee vir Vernon 'n huis

In Skakels deur griffinRek jou bek

Omdat ons sulke moerse goeie harte het, het ons vir Vernon Koekemoer ‘n huis gegee. Mens kan nie vir ewig op Watkykjy se stoep slaap nie.

As julle lus voel om by Vernon ‘n draai te gooi kan julle een van die volgende paai ry om by sy huis in Kempton uit te kom:

www.vernon.co.za
www.vernonkoekemoer.co.za
www.ramboguy.co.za

Ons skiem die bra sal dit moerse waardeer. Net nie te hard klop nie. Hy kan partykeer moerig raak.

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy gee vir Vernon 'n huis

    Gooi Comment