Sexual harassment – Ken jou regte

In Fokken Main Videos deur griffin1 Eiertjies

Hierie is nie grappies nie.

‘n Baie ernstige video oor wat sexual harassment in die werkplek is. Onthou julle daai videos wat hulle altyd in die Model C skole gespeel het in die early nineties oor allerhande slegte goed soos voorhuwelikse punt natmaak, rook, drank, dwelms, rock musiek, Yskor, Rodney Seale, kersvader, swart mense en Webster?

Moenie jou kop skud nie. Jy weet waarvan ek praat. Jy kry net skaam.

Hierie enetjie is oor teistering by die werk. Ek stel voor jy gee bietjie aandag aan hierie enetjie. Dit kan jou dalk uit ‘n verknorsing help by jou graft.

Wens ek het tyd gehad om een in Afikaans te maak…

Deel met jou tjommies!

    griffinSexual harassment – Ken jou regte

    Comments

    Gooi Comment