Rambo gespot by H20

In Spec-takel deur griffinRek jou bek

Smaak my Rambo maak uit van H20. What’s up met die nek-kuif, ou? Wat van daai Mike’s Kitchen onnerbaadjie? En uhmm, is jy nie bietjie te jonk vir H20 nie?

(Shot vir Koos Liebenberg virrie foto).

griffinRambo gespot by H20

Gooi Comment