Maak jy jou oë toe as ek soeeeeeen…

In Fokken Zef Videos deur griffin2 Eiertjies

Julle fokken kick ass. Ek’s jammer maar as jy ‘n Nadine “Dankie Liewe Ouma” liedjie kan fokken nail soos die bras dan fokken… respek.

griffinMaak jy jou oë toe as ek soeeeeeen…

Comments

  1. griffin

    Daai bagasie worry my. Hulle lyk soos die carmy tipe. Ek hoop nie hulle dink hulle gaan Oppikoppi toe gaan hierie jaar nie. Nie op my watch nie. Daai vaatjie met die melkbaardie lyk of hy sal val as Windhoek light ruik.

  2. Kappelaan Ledigheid

    Die bagasie freek my ook so bietjie uit, maar nie naastenby so baie soos daai fokken rooi cover oor die seatbelt nie! En dit, die seatbelt op die agter seat!!

    Bra's in die video… moenie koppi toe kom nie! Ek is saam met griff!

    "Arrive alive want ek wil jou soeeeeeen!!!"

Gooi Comment