KOBUS! Tienerangs

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Teen die tyd moet julle al die band KOBUS! redelik goed ken. Dis die beste Afrikaanse band in die heelal. Daar is omntrent net 5 goeie Afrikaanse bands. Seriously. Die res word nie hier genoem nie. Ons soek hulle nog. Sal julle laat weet wanneer ons hulle opspoor. Gaan check uit bra Franna se website en join die Volk Van Main. Check sommer hulle merchandise ook uit. Koop al die CD’s of download die songs. Meer info op hulle site.

Miskien moet ons weer bietjie die ouens bel en hoor wat die fok hulle hulself mee besig hou deesdae.

Hoe lykit bra Franna, is jy lus vir so bietjie melktert en gin virre verandering?

In die meantime, check uit hoe hierie tieners vol angs hulle tieties rondskud op lekker Swaar Metaal. Maak uit?

Deel met jou tjommies!

    griffinKOBUS! Tienerangs

    Comments

    1. varkots

      Vok, waar was die song toe ek n beangste tiener was:)

      Thanks vir die cool tjune.

    2. varkots

      Vok, waar was die song toe ek n beangste tiener was:)

      Thanks vir die cool tjune.

    3. varkots

      Vok, waar was die song toe ek n beangste tiener was:)

      Thanks vir die cool tjune.

    Gooi Comment