H2O Rambo update…

In Spec-takel deur griffinRek jou bek

Moerse dankie vir Christo Hamman vir sy H20 update. Lyk my Mullet Man gaan bietjie die rondtes doen hierie jaar. Stuur seblief nog kiekies in as julle hom iewers gewaar. Mullet Man – watkykjy se eie superhero. Jaaa!

griffinH2O Rambo update…

Gooi Comment