99 woorde vir kanne …

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Ek is seker iemand met baie tyd is bietjie lus om hierdie video vir die ander Watkykertjies te vertaal. Kanne, tiete, bobjaanbrille, outjies, gigantiese Himalayas, melksakke, pretpakke …. Julle kry die idee.

Julle beurt. Kyk solank hierdie video vir inspirasie …

Deel met jou tjommies!

    griffin99 woorde vir kanne …

    Comments

    1. Melt

      Heita bra G. Not quite 99, maar 'n
      paar.

      bulte
      papsakke
      bystekies
      pramme
      buurvrouens
      aandliggies
      sondaars
      buuste
      kopkussings
      wolskoeter airbags

      Melt

    2. George

      For Gawd's sake….please someone clone her !!

    Gooi Comment