Skakels

In Skakels deur griffinRek jou bek

Skakel Opsomming Ingestuur deur
Whoose Badonkadonk Butt Tune jou sound en check uit wie se booty is dit. Lekker boude. For a skinny little white chick your booty ain't bad… So bek moet mos jam kry. CHopper CHarlie
Shockwave.com Lekker baie games en Flash clips en films en stuff. Hier kan 'n man lank kromrug trek vir daai vet salaris. Tip – dis lekkerder met 'n vinnige connection. Internet connection, jou fool. Nie die ou wat die snarf bring nie. CHopper CHarlie
Safe Outdoors Sex As jy en die missus bietjie "Free Willy" buite wil loop speel, maak seker julle check die advice uit deur die pro's in die besigheid. Mens wil nie met slang in hand buite betrap word nie. CHopper CHarlie
Miniclip.com Ure se speelgenot. Perfek vir einde van die jaar by die werk, of daai lang dreary Vrydae wat mens skelmpies begin drink elfuur die oggend agter jou lessenaar. Meeste games download vinnig ook. Moerit! CHopper CHarlie
Name That Porno Gang-bangs of New York. Crouch Behind Her. Hide The Dragon. Jy kry die idee… CHopper CHarlie
Die Wagenschenke Kyk bietjie hoe ver julle vir ou gibbons kan laat loop met sy fles… grifFin
Sorry everybody Nice Amerikaners vra om verskoning oor hulle so fokken stupid was om vir Bush in te stem. Thanks a lot Amerika. Bietjie fokken laat nou. Kom ons hoop maar net die donkie jaag nie te veel kak aan in die volgende vier nie. CHopper CHarlie
Movie Mistakes Lekker baie dollars vir lekker baie foute. 'n Geel Porche word opgefok in Commando, maar Arnie ry weg in hom in tact. Drew Barrymore tune Lucy Liu op haar regte naam in Charlie's Angels. Ou Maverick se shades skyn en verdwyn op die einde van Top Gun as if grifFin
Why Do People Have To Fight? Hoekom inderdaad, wil die Meksikaanse piekie met die bad seventies hare weet? Lekker fokken af. CHopper CHarlie
Huh Corporation Die site wys so presies hoe dit gaan in 'n advertising agency met die MP3 players en byderwetse klere en aansitterigheid en niks verkoop vir baie nie. Gotta love this industry… CHopper CHarlie
Rainbow Twangers Lekker vuilbek episode vir kinders in die seventies. Bevestig net weereens dat meeste mense daai tyd op draks was. Yeah, we were banging and singing… CHopper CHarlie
Waar is die nuwe geslag jong Afrikaanse skrywers? Dis nou 'n fokken goeie vraag. Waar byvoorbeeld is die middeljarige Afrikaanse skrywers ook? Anyway, watkykjy word gemention in hierdie artikel. Dit meen seker te sê dat ons deel is van die "nuwe geslag". Want ons is mos 'n kinners. CHopper CHarlie
Hoërskool Vereeniging "Ons alma mater steeds getrou. Alles het ons feil vir jou." Ja-nee, ons fail vir jou Vereeniging Hoër. Hierdie is die prestigious Model C skool wat twee watkykjy lede attend het. Fokken main. CHopper CHarlie
The List Yona we! Not for the faint-hearted. Die allervieslikste posisies en benamings vir dinge om te doen met mens (en ander mense) se onderstelle. Soos stovepiping, sandpipering, teabagging en dies meer. Eeeuuu! CHopper CHarlie
Radio Streisand Eish. Kies tussen kak soos "Romantic Barbara" en "Broadway Barbara" om na haar gemoan te luister. All Barbara all the time. Fokken scary. CHopper CHarlie
Satisfaction Benny Benossi se musicvideo vir Satsifaction. Die musiek is heavy zef, maar daar is sulke vuil mooi meisies wat met powertools speel dan hop hulle tiete so en hulle skud so hulle boude. Min klere, groot satisfaksie! Lekker om oor en oor te kyk. grifFin
Elven Drums Niks lekker nie. Grootmense wat dink hulle is elfies en dan nog fokken tunes maak ook. Hey Frodo, pass my 'n bier ek sê – hierdie elfies rock! CHopper CHarlie
Rating the Lesbians Twee lesbian chicks (presumably) wat lesbian scenes in flieks rate. Ek bedoel hulle rate die straight actresses wat probeer om lesbian scenes te speel. At worst kan jy prentjies sien van chicks wat mekaar se gesigte suig. CHopper CHarlie
The Vibe Rider Vir die ouens en chicks wat die ysterperd slaan. Bou hierdie apparaatjie in jou passenger seat in en hy vibrate "for her pleasure" – alhoewel ek seker is hy kan die prostaat ook 'n go gee. CHopper CHarlie

griffinSkakels

Gooi Comment