Skakels

In Skakels deur griffinRek jou bek

Skakel Opsomming Ingestuur deur
The Crazy Monkey Movie Die van julle wie se pappas ryk genoeg is om vir jou DSTV te koop, sal uitmaak van die china's van Crazy Monkey op MTV. Nou het hulle gaan staan en 'n fliek maak. Heavy gevaarlik, ek skiem… grifFin
Sophie Marceau 'n Site opgedra aan daai aktrise van Braveheart wie se naam 'n mens nooit kan onthou nie. Die website border nogal aan creepy-stalking maar dis heel lekker en skaflik. Lekker ou prentjies van die 80's en 90's waar Sophie duidelik 'n cover model was op moer baie Franse tydskrifte. Skommie genot, gaan checkit uit. briekmerk
Teenage Mutant Ninja Turtles "Heroes in a half shell. Turtle Power." Lekker gay skilpaaie vir almal wat in die nineties kinners was. Koop vir jou laatie klein groen mannetjies, laat die simpelgeid voortleef. Fool! CHopper CHarlie
Disturbing Auctions 'n Baie cool auction site waar jy al die snaakste goed wat op die internet ge-auction word kan kry soos "The Drunken Figurine" en "Stinky the Conch Shell Pelican". Daar is natuurlik ook "Emotionally Scarring Toys" soos die alombekende "Mr. Peanut Butter". Hulle auction dit nie self nie, dis maar net 'n lys van die wille weird wêreld. briekmerk
Willeklong Hey! Bra Henry se wille sait is op, met nuus van paarties, nuwe karre, fashion tips en so aan. Check uit vir die girl met die warm gat wat oral op die design pryk. Hhhhhhh! CHopper CHarlie
Mariko Takahashi's Fitness Video Ok, hierdie is af soos grond. 'n Vrou wat soos 'n poedel lyk en dan saam met 'n klomp ander honde aerobics doen. Dis Japanees, dis weird, wat verwag jy? Superdeluxe3000
hansieslim Hansie Slim sê "Hallo!" Ugh. Nee ouens. Nog 'n sait vir ex-patriotte in Londen. Rerig 'n slegte experience van begin tot einde, met 'n dash misplaced Afrikaner nasionalisme ingegooi vir good measure. Whatever. grifFin
Boombox museum Hierso kry jy die hele geskiedenis van waar die boombox aka ghettoblaster vandaan kom. As jy into jou 80's en Run DMC is gaan checkituit. Dis nogal heavy. Jy kan ook op die main site http://www.pocketcalculatorshow.com gaan en ander 80's gadgets gaan uitcheck soos daai ou calculator horlosies wat jy so bitter graag in die laerskool wou gehad het. Fokken main! briekmerk
The Official Wombles Website As deel van Suid-Afrika se eerste TV generation was ons bevoorreg om die Wombles te nodge. Sulke wollerige diertjies wat papiere optel in Londen. Eintlik was dit nogal lame en moreel en creepy – als gelyk. Soos Oupa. CHopper CHarlie
The Hole So wack dude se storie oor sy gat in die grond en die groen gras groei daarom. Fokken weirdo. Jy weet, dis mense soos hierdie wat maak dat ek sommer… Nee, los dit eerder… Superdeluxe3000
Voorbereiding vir oorlewing Belaglik. "Dit is presies wat ons vyande wil hê. Hulle wil ons moed breek. Ons mag nie toelaat dat hulle in hul doel slaag nie! Daar is al te veel offers vir die vryheid van hierdie volk gebring." Siener.co.za tune ons hoe om te oorleef in Afrikaner ballingskap. Hahaha. Goed virre lag. Weirdo. grifFin
Nike classics Moerse old skool Nike tekkies website. Shame dat die arme Japanesie/Koreaanse kindertjies aan sulke kleure blootgestel moes word. Ge-scar for life sê ek vir jou. As ek so na die styl van die tekkies kyk dink ek nie dis helemal legit nie. Tensy Michael Knight kleurblinde kindertjies gekry het om sy wêreldbekende sneakers aanmekaar te sit. Jy kan ook natuurlik old skool Adidas by hierie shop ook kry. briekmerk
Tromp van Diggelen Coo-koo! SA se eerste sterkman, kompleet met leopard skin leotard. Met nuusberigte oor Max Sick wat so klein dude is wat ook poessterk is. Of so iets, ek was nie lus om al die berigte te lees nie. The Widowmaker
YPL Insensitivty Cards Hehehe. Hoe om sout in te vryf met 'n lekker e-mail kaartjie. Druk iemand 'n pit as hulle hond peg, hulle hul licence fail of enige ander tyd as hulle laag voel. Sit hom in tot agter die eiers! CHopper CHarlie
The Most Amazing Show Volg Corné en Twakkie se loopbaan op die Web. Twee zefgatte met senior lipwol wat sing en dans en grappe maak. Dik zef, vet nice. CHopper CHarlie
We Like The Moon Bobbejaan hou nogal van sy acid. Pragtige song. Nag apie. briekmerk
The Hero Machine Het jy al ooit gewonder hoe daai karakter wat jy imagine in D&D sal lyk as jy dit kon skets? Die Hero Machine laat jou toe om jou verbeelding te laat gaan terwyl iemand anders teken wat jy sien. Dit is nogal 'n mission om die klein app te download, maar die moeite werd as jy van hierie tipe roll-playing hou. briekmerk
Paladin Press As jy soek vir stuff soos “Citizen’s guide to stopping suicide attackers” en “FBI guide to concealable weapons” check hierdie ouens. Lekker shoot shit up en stuff… Toti
Blouhond, Fliegman en Tullip Weird musings van Blouhond, Fliegman en Tullip. Sulke lang HTML bladsye met random foto's en geskrywery. Ek's nie seker wat juis hier aangaan nie, ek dink jy moet Blouhond, Fliegman of Tullip wees om te kop. grifFin
Jan Stok – We Like To Party Sulke bra's innie Kaap wat paarties gooi in die Noordelike voorstede – jy weet, daar annerkant die Boereworsgordyn. Lyk rof.  
Deel met jou tjommies!

    griffinSkakels

    Gooi Comment