Skakels

In Skakels deur griffinRek jou bek

Skakel Opsomming Ingestuur deur
Paris Hilton's Cellphone Hacked! Check uit Paris se selfoon. Krap so bietjie rond, jy sal verbaas wees wat onheilighede hierie girl aanvang. grifFin
Skylines Down Under Fokken alle tipe lang slappes pel – en ek praat van Skylines. Nissan Skylines. Opgezefde modelle, stories, geskiedenis, burnout pics, en selfs ongeluk pics. Wat wil jy nou meet hê? CHopper CHarlie
Stip de poes 'n Nederlandse tannie se sait oor haar pussy. Met 'n dagboek, foto's en so aan. Regtig baie mooi. Arras
Singhsons 'n Alternatiewe intro vir die Simpsons TV show – en dan het die Simpsons sulke Indiese name. Bart tune "kiss my kacha" en daar's sulke poepgeluide. Mens kyk dit en wonder of al die elbow grease die moeite werd was. Elvis Bakkebaard
Mr. Methane…the world's only performing flatulist Anal madness from the man with the rumbling ring. Lekkerrrttt eeuuu! Monkeyboy
HeroMachine! Bou jou eie superhero. Gee hom of haar 'n simpel naam en kleur hulle lekker simpel kleure in. Groot mense hou ook mos van comics. Mos. grifFin
The Great John Toilet Co. Sit neer daai toebroodjie! Toilette vir daai mense wat 'n paar kakke agter is. Kyk hoe vet en gelukkig is hulle. Kyk! Spekvet en gelukkig op die kakhuis. Angola Badprop
Afrikaans oppie Net besoekplekke Hier kan jy 'n rukkie lag pappa. Die lienks op hierdie sait is skreeusnaaks, meestal swak design en moerse lame. O ja, dis ook almal in Afrikaans. CHopper CHarlie
POES Project NASA se space muis program wat se akroniem POES is. Staan vir Polar Operational Environmental Satellites. Nie poes nie. Die poes-like logo is nogal oulik though. Net omtrent almal
Egipt'i retroreklaamfilmidest As ieman eers shokolaad so begin spel weet jy hier kom kak. Laat een van jou pelle met broadband hierdie ou weird Poolse of wat ook al advertensies aflaai. Fokken snaaks. Veral "Kanahakkliha" en "Pinguin". Fokken cheap drugs bra. East Bloc style. Harry

griffinSkakels

Gooi Comment