Skakels

In Skakels deur griffinRek jou bek

Skakel Opsomming Ingestuur deur
Blaas daai kleertjies Ja kyk nou net hieso! Aitsa! Maak seker jou microphone is ingeplug vir hierie enetjie. Jy kan dit los ook as jy wil, maar jy wil die meisie se klere afblaas, wil jy nie? Ja, ek het so ge-blerrie dink, jou useless second-hand! grifFin
Domkop So dom etter wat blogs probeer uithaal terwyl sy eie blog tien teen een die kakste een daar buite is. Hy soek seker aandag. Wel, nou gaan hy dit kry. Kiaaa! grifFin
Inkleurboek vir executives Hierie is vir die ouens wat nou regtig fokol het om te doen by die werk op Vrydae. Vat inkleurpotlode werk toe, print hierie outjie uit en kleur vir hom in. grifFin
Freak jou family uit Stuur fake nuus berigte na jou pellies en family. Maak net seker jy doen dit vinnig genoeg voor hulle uitvind. Die hele universe lees WKJ and word gets around quick, maak uit? grifFin
Piet Potent, 'n Afrikaanse rapper van Slaapstad Check sy site uit en laat weet ons wat julle skiem en of julle 'n interview soek met hierie gabba. Dan organise ons. Ons kan mos enige iets organise. grifFin
Die Zefrank Show Hierie ou haal Amerika so bietjie uit in sy weeklikse show. Nogal kief. Simpel Amerika. Eencap
52 Weeks 'n Rock blog of sorts. Hierie bra skiet uit om elke week 'n lekker local band in SA te spec. Leer ken jou locals bands ou pellie. grifFin
Lynxmas Stuur vir jou buddies sulke oulike boodskappe met die hulp van verskrikilike mooi muisies. briekmerk
Cyber punk Daasy, nou kan jy al jou snaakse Japsnese kiekies op een plek kry sonder om simpel te wees en dit alles vir jou maatjies te mail. Jou aap. grifFin
Dark Messiah So creepy game wat jou toe laat om so bietjie te speel. Danie
Audi R8 Jirre pappie. So kar moet sideways gegooi word. Fokken nice site. Mit diesem Auto wächst Ihre Penis vier Zoll! briekmerk
Axe Feather Kielie haar tot jy nie meer kan nie. briekmerk
Commodore 64 emulator in Flash Vir die tekkies daar buite. Al ooit lus om atari games op jou PC te speel? briekmerk

griffinSkakels

Gooi Comment