Skakels

In Skakels deur griffinRek jou bek

Skakel Opsomming Ingestuur deur
WWE Divas Wat's beter as rofstoei? Rofstoei met vrouens. Once bra. Check al die WWE Divas uit. Fris tannies. Fris. CHopper CHarlie
Texas Travel It's like a whole other country. Jy maak mos uit van cowboy wees en Stetson hoede dra en Dallas en JR en Ewing oil. Texas toe met jou pappa. CHopper CHarlie
hisessence Koop vir jou 'n kersie wat ruik soos Liewe Jesus. Die resep is saamgestel uit Psalm 45, glo dit of nie. Lekker weird. Angola Badprop
Amor Vittone SA se gunsteling moderne dans juffrou (en Joost se vrou) se eie site. Met asemrowende Flash animation. Not. CHopper CHarlie
Batman: New Times Lekker simpel wees. Dis Batman, maar dis Lego style en in 3D animation. Lank skyfgetrek voor daar op hierdie konsep besluit is, ek's seker. CHopper CHarlie
Miss SA 2004 Seker die zefste kompetisie in die land is die Mejuffrou Suid-Afrika freak show. Blykbaar is Claudia Henkel die 2004 wenner. Issit? CHopper CHarlie
The SA Brandy Foundation Jy maak mos uit van Vitamine B&C, jy laaik mos die brannas, dis in jou bloed. Noujatoe. Check die SA brannas site uit. CHopper CHarlie
s p l i n t e r Nuwe moeilikheid lyk dit my. 'n Geheimsinnige besigheid ook. Wyd kyk! CHopper CHarlie
Patricia Lewis Die Koningin-By van Afrikaanse pop en Duitse erotiese films se eie websait. Nie veel op nie, maar darem 'n bio om jou besig te hou. CHopper CHarlie
Voortrekkers Rol die wiele, wiele, wiele. Rol die wiele van die wa. Kry koers Voortrekkerdogters. Kry koers, Voortrekker seuns seuns SEUNS! CHopper CHarlie
Kojak Hy's bles en hy's terug op TV – in Amerika. Hy's ook swart ewe skielik en hy suig 'n suigstokkie, maar dis steeds die einste Kojak. CHopper CHarlie
20first Baie weird plek in CT waar jy lekker retro stuff kan koop. Baie zef stuff ook. But hey, nobody's perfek hey? CHopper CHarlie
Kungfone.com Slaan uit in die Kung-Fone dojo waar jy lekker snaakse selfoon stuff kan kry. Wat so fun maak van Chinese aksente. You guys… CHopper CHarlie
Team Lucky 7 Lekker background track. Lekker design. Lekker poolplayers. 'nuff said. CHopper CHarlie
Exquisite Stripteasing Place Nou nie juis jou top tipe volwasse vermaak spot nie, maar nou ja. Scummyside se eie strip joint – ESP – net langs die poskantoor. CHopper CHarlie
AGRO Agro is al op die SA metal scene sedert die nineties pel. They've paid their dues en als, check? Whatever. Gif sait bra's, hoe's die mouse-over op links? Mal china. Fokken mal. grifFin
Andre Web André is mos 'n Web designer. Mos. Toe noem hy sy company AndreWeb. Moerse smart. Werk mos met computers. Nooit. grifFin
Bachelor Party.co.za As jy 'n bacherlor's wil hou vir jou pel of suster of pa of wat ook al – daar's ouens wat dit doen dan hoef jy nie by ESP op te eindig nie. CHopper CHarlie
Deel met jou tjommies!

    griffinSkakels

    Gooi Comment