Skakels

In Skakels deur griffinRek jou bek

Skakel Opsomming Ingestuur deur
Kurt Darren Centurion se favourite joller is online! Die Flash websait werk soos 'n CD wat speel – binne in sy cover! Dis MAL! Johann
Rieme 'n Self-proclaimed "Afrikaanse soekmasjien". Hulle tel nie eers watkykjy op nie, so ek glo nie Google gaan vinnig hulle rieme styfloop nie. Sug. CHopper CHarlie
Optical Illusions and Visual Phenomena Sulke kak visual tricks wat mens nie kon doen in IK toetse nie, en wat toe later in mens se Sielkunde handboek was. Fok, party mense is into dit OK? CHopper CHarlie
The oops list Maak seker om die lys uit te check net voor jy op 'n cheap flight klim. Net om seker te maak wat kan verkeerd gaan, jy check. CHopper CHarlie
The Buckfever Underground Lyk my die manne van die Buckfever het eindelik hulle sait aan die loop gekry. Once. Check die sait uit. En die band natuurlik. CHopper CHarlie
Miguel's Fat Chicks in Party Hats Nie juis die prente wat so snaaks is nie, maar eerder die stupid comments deur die Mexicano-cabrone soos: "Where is the hat? It is a mystery." Naked van Koebaai
Pukepics.com Eintlik maar 'n nare ou storie die, soos die naam suggest. Nie rerig vir almal nie, veral nie as jyself gisteraand longbotter gesmeer het nie. Kaptein Bar
FNB Customer Fan Club Nou het ek al als gesien. Wragtig. Customers van FNB het hulle eie fan club … oor hulle bank. Nee jirre ouens, get a life. CHopper CHarlie
mingers.com Eish my bra, hie'so is lelike dinge. Baie mense maak nie mooi nie, maar hierdie bliksems is plein net nie mooi nie. O nee. CHopper CHarlie
Zef Karre Partykeer werk die link nie, maar as hy werk dan's jy in virre moerse treat. 'n Vast collection van uiters zef rides. Vast. Uiters. Mal. Ali Baba
Milkandcookies So tydmors en goed, jy weet? Vir as mens soos by die werk is op 'n Vrydag of so. I guess. Leilani
Google Fight Kies twee woorde met Google en kyk hoe hulle dit uitfight vir die meeste results. Met super-lame kak animations van stokmannetjies. CHopper CHarlie
Interpret Major nerd alert! Mens kan check ons sukkel met skakels die issue. Sug. Hier kan mens goed vertaal van en na Engels, Afrikaans en ander tale. Ek's jammer. CHopper CHarlie
J20 'n Lekker game vir zabers en bosmossel. Check of jy in die bak kan pis na jy 'n paar skuimkoppies geknak het. Nie so fokken maklik nie of wat? CHopper CHarlie
Unintentionally sexual comic book covers G'n wonder mens het so baie van comics gesmaak in die seventies en eighties nie. Maybe omdat daar so baie undercover sex in was. Of iets… Slyt
Pig Blast Rrrrtttt! So varkie wat poep om in die lug te bly. Haha, now I get it. When pigs fly. Lekker simpel wees. CHopper CHarlie
Erowid Library Mmm… sulke boeke en artikels oor allerande draks en goed wat jou kop laat raas. Sal like om die mediaprefekte in hierdie biblioteek te check. Snarf! Snarf! grifFin
Tetris 1D Die wereld is heeltemal te opgeskeep met 3D animation en stuff. Skiet uit met groundbreaking 1D animation in Tetris 1D. Ure se pret. Wat's jou high score? CHopper CHarlie
Do-It-Yourself Star Wars props Hu-hu! Nerd alert. Sulke home-made Star Wars costumes. Star Naff pappa. Kry vir jou. CHopper CHarlie
Deel met jou tjommies!

    griffinSkakels

    Gooi Comment