Vegetarians se gatte

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Hulle dink hulle is meer refined en ingelig as die volgende persoon bloot omdat hulle 'n ander vreetstyl be-oefen. Party van hulle eet nie vleis nie omdat dit oor die arme diere gaan. Party dink dis gesonder. Maar baie van vegetarians is net plain pretencious en vol kak.

Dink bietjie aan die vegetarian wat nie vleis eet nie, maar wel vis sal eet. Is jy nog steeds 'n vegetarian? Nee, jy is nie. Jy is net iemand wat nie rooivleis like nie en vol kak is. Vis is ook vleis, anders sou daar nie woorde soos visvleis en fillet gewees het nie. Dan kry jy die ouens wat skiem hulle is opregte vegetarians, jy weet, daai ouens wat fokken borderline tree-hugging hippies is. Hulle eet fokkol niks anders as groente, seaweed, hulle eie snot, en kak wat hulle in overpriced health shops koop nie. Kaas? Nee, dit kom uit 'n koei se tiete en 'n koei is 'n dier/mens en mens eet nie koeie nie. Eiers? Nee dankie, eiers kom uit hoenders se gwarras uit en is basically embrios met helmets en flak jackets. So gaan die lys aan. Hulle borsel ook tien teen een hulle tande met daai belaglike herbal gemors wat mr Beaver so blatantly van sy seilbootjie af adverteer. Ek haat daai fokken beaver, maar ek kyk eerder na daardie ad en koop actually die tandepasata as om na nog 'n fokken Yucki Louw advertensie op DSTV te kyk. O ja, en julle dudes wat niks vleis eet nie, maar kaas, eiers en ander goed wat uit diere se oricifes uitkom – julle is nie vegetarians nie. Julle is herbivore. Soos Olifante. En bokke.

Ek verloor die draad van my storie. Vegetarians is vol kak, want as hulle so religious en passionate kan raak oor fokken kos, met ander woorde vol kak is by die etenstafel, imagine watse gemors die res van hulle lewens is? "Nee, ek eet nie dit of dat nie, nee, ek kan nie soontoe gaan nie, nee jy kan dit nie daar indruk nie" etc etc etc. Waar gaan eet hulle uit saam met hulle vriende? In die groentetuin? O ja, en met vriende bedoel ek ander vegetarians, want die fok weet dis 'n persoonlike mission vir hulle and they tend to stick together. In packs. Asof hulle spesiaal en anders is. Dis net 'n kwessie van tyd voor hulle 'n protest march reel na die naaste Rainbow Chickens farm toe. No hooting, please, chickens resting.

Hulle moet dit ook vir een of ander rede stress dat hulle vegetarians is. O regtig? Ek het gewonder wat ruik so. Moet seker die tekort aan nutrients en proteine wees wat my neus deur middel van osmose bereik het. Of maybe is dit daai 100% natuurlike as waarmee jy jou gevreet borsel. Ag askies man, ek moet seker nie so onsensitief wees nie. Daar moet seker 'n tekort in jou persoonlikheid ook wees a.g.v die wanvoeding. Miskien het gay mense ook daai tipe probleem, jy weet, om anders te wees. Seker die dat hulle die strate so stukkend march op vlotte en ABBA luister. Wat ek graag wil sien is 'n straight march waar daar opgehou diskrimineer word teen mense wat verhoudings het met mense van die teenoorgestelde geslag. Dit sal moerse cool wees. 'n Spul reguit dronk mense op vlotte in Randfonteid waar ouens en chicks die kak uit mekaar spyker tot onsteltenis van die bejaardes, wat op hulle beurt ook 'n march sal hou. Hulle is mos ook 'n minority groep. Soos vegetarians. Shame. Almal het mos regte, maar soos Orwell tune "some animals are more equal than others".

Maar hoe ken mens vegetarians uit?

Ons het klaar die reuk ge-cover, so kom ons kyk na nog so paar tell-tale signs. Vegetarians is gereeld afwesig by die werk. Hulle is actually minder by die werk as alcoholics, want alcoholics gaan partykeer op Saterdae werk toe omdat hulle nie weet watter dag dit is nie. Jip, vegetarians is siek omdat hulle nie vleis eet nie. En omdat hulle huilerig en simpel is. Hulle dra ook min leerprodukte, so hulle is baiekeer kaalvoet, dra simpel plakkies en die chicks het gewoonlik een of ander simpel sakkie wat aan 'n toutjie oor die skouer hang. Daai simpel sakkie is gewoonlik net groot genoeg vir die emergency tampon (a.g.v irregular menstruasie). Dis nou die extreme cases.

Verder kry jy die ouens wat geregistreer is by animal rights groups soos bv PETA (people eating tasty animals) wat tekere gaan oor mense wat fur coats dra. Even fake fur coats. Jy hoef nie 'n humanitarian group te stig om teen fur te protest nie. Dis 'n bietjie extreme dudes. Gaan neem 'n hondjie aan by die SPCA, dit behoort genoeg te wees. Maak net seker dis nie 'n fokken poedel nie, asseblief. Fur is in elk geval so fokken zef dat dit 'n protest in dit self is.

Vegetarians like dit ook stukkend om hulle habitat uit te lê sodat dit in een of ander opsig hulle leefwyse reflekteer. Jy sien, dit gaan nie net meer oor kos nie, dit raak nou 'n leefwyse. Soos raiki gardens, feng shui uitlegte, bonzai boompies, chimes in elke fokken boom, feetjies, watervalletjies en dream catchers in abundance. Dieselfde geld natuurlik vir die extreme vleisvreters. Jagters. Dink bietjie aan die khaki-cladded ouens. Hoe lyk hulle huise? Zebra velle (vol flooie) as matte, renoster en -koedoekoppe teen die mure gemount, opgestopte leeus wat jou van enige angle in die kamer af dophou soos 'n Huisgenoot cover, aaphande vir asbakkies, beesballas vir beursies en olifantpiele en slurpe vir stort en -badreëlings. Persoonlike skiem ek dat beide layouts ewe kak en zef is.

Die laaste gedagte sluit ook aan by vegetarians se smugness. Omdat hulle so in hulle eie klein wêreldtjie leef dink dat hulle die res van die mensdom 'n moerse guns doen deur hulle persoonlike keuse van leefwyse. Ons moet egter egter nou 'n lyn trek trek tussen selfverskerdheid en selfvoldaandheid. Laasgenoemde vorm 'n groot smug wolk bo hulle koppe en as vegetarians in groepte rondbeweeg kan dit donderstorms tot gevolg hê wat 'n negatiewe impak kan inhou vir die onmiddelike omgewing. Moerse Cumulus Nimbus wolke. Gelukkig sal daar altyd tree-hugging hippies wees om die poepe en die smug op te snuif omdat hulle grondbekruipers is terwyl vegetarians met hulle neuse in die lug loop en nooit hulle eie poepe of smug ruik nie. Actually doen hulle, maar hulle lewe in denial.

Nou bly die vraag staan: wil mens so baie mense van twee simpel groepe in die eko-sisteem bymekaar sien om mekaar te reguleer?

Deel met jou tjommies!

    griffinVegetarians se gatte

    Gooi Comment