Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Determinasie

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Hierie chick fokken rock ...

Ek weet nie wat dit is nie, maar hierie chick het iets aan haar wat my verskriklik fokken fascinate. Check bietjie hierie music video uit van Juliette Lewis. Ek like veral die deeltjie by 2:13. Hmmmm.... wonder hoekom.

Dis seker die zefste wat sy nog ooit gelyk het, maar sy is nog steeds witwarm in haar zef pienk Madonna ripp-off gear. Come to think of it, sy laat Madonna na 'n kort vet kaalkop kerk omie lyk.

Checkkityt:

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Things Fall Apart

Hierie boek is in 1958 deur Chinua Achebe geskryf en ons moes dit vir varsity doen. Dit het my vandag eers bygeval dat dit 'n moerse raak beskrywing is van Spuitieland.

Goed bliksem letterlik uitmekaar uit. Soos ons kar. Dis nie meer 'n Honda Civic nie. Dis nou een van daai rodeo bulle en ek fokken hoop ek maak dit tot by die huis vanaand.

Dit sal dalk ook help om like eenkeer in drie maande die ding se water te check...

Op 'n ander noot - een van die Franse tune my eergister: "I'm very sorry to hear about your crocodile." Ek het nie geweet waarvan hy praat nie, tot ek op News24 gesien het dat ou PW 'n duik in die emmer geskop het.

A song comes to mind: "Ek is 'n eensame krokodil. Die mense kyk vir my en gril..."

Geniet die naweek en maak hom met die hand groot.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Ramblings ...

Ons het 'n moerse Haloween party Saterdag gehad en het beplan om Sondag 'n klein braai by ons spot te hou. Ons behoort teen hierdie tyd al te weet dat dit fokken onmoontlik is om 'n rustige braai te hou. Dit het weer hande uitgeruk, mainly omdat een van die bure met 'n liter Jagermeister daar uitgeslaan het.

Sal maybe later so paar kiekies opsit en dalk meer van die party vertel. Ons internet by die huis is afgesny (letterlik -> die draad is gone) maar ons probeer om 'n nuwe connection nog in die week te kry. Dis bietjie moeilik om updates by die werk te doen.

O ja, Watkykjy is weer ge-update maar ons het nie 'n mail uitgestuur op ons mailing list nie. Dis live vir nou, alhoewel ons later in die week nog kak sal add. Gaan maak maar solank 'n draai as jy lus voel.

Labels:

Afrigator