Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die heks, die rus en die taxi

Dis weird hieso wat werk aanbetref. Die kakste dae is gewoonlik Vrydae en Maande, in terme van dinge wat kan verkeerd loop.

Helfte van ons servers het Vrydag uitgebom en ek het met die goed gesukkel vandat ek ingeloop het tot dit tjailatyd was. Hellboy het die probleme oorgeneem en met dit gesit tot omtrent half nege die aand. Ons het besluit om maar te gaan party vir so 2 ure en die probleme na so paar biere te probeer uitfigure. Actually het ek by die party gebly en Hellboy is terug werk toe vir so uur waarna hy ons weer ge-join het.

Ek like nie moerse van dress-up parties nie, veral nie as mens in Spuitieland is waar dit moelik is om sulke tiep van klere in die hande te kry nie. Ek het nevertheless by die mal buurman van België 'n draai gaan gooi en hy kon ons met stuff uitsort. Ek het 'n hekshoed gedeps met een of ander fokken lelike swart overthrow en Hellboy het 'n Zorro outfit gekry. Come to think of it, het hy meer soos Zorro the Hispanic Car Thief gelyk, so hy het maar die bandanna en masker laat vaar.

Die party was toe ook nei so moerse great soos ons verwag het nie en almal het vroeg gewaai. Ons het maar in iemand anders se apartment gaan kappe maak tot ons eventually 2am weggejaag is. Vandaar af het ons die strate van Abuja ingevaar en eindlik by die Sheraton se nightclub, The Aquarium opgeëindig. Dis te vestane dan Zorro en 'n dronk heks (teen hierdie tyd het ek 'n moerse fokken plastic axe ook saamgesleep) nie vir entry sal betaal nie. R100 elk 2.30 in die oggend is net te fokken duur.

Na 'n moerse gestryery is ons by die club in en het daar ook so paar biere geklap terwyl ek elke nou en dan soos 'n besetene op die dansvloer rondhardloop met my dronk, axe-weilding ass.

Op een of ander stadium het 'n russiese dude my hartlik uitgenooi na 'n vuisgeeg in die straat. Ek kan nie onthou of dit nou voor of na die Aquarium was nie, maar dit was in die Sheraton se lobby bar. Ek dink dis omdat ek vir hom op 'n stadium gemention het dat ek van Transylvania af kom. Nadat hy my met ander mense hoor praat het en agtergekom het dat ek van SA af is het hy op my begin skreeu: "You lie to me. You tell me you are from Europe, but know you are from South Africa! Come, we fight in the street now!" Ek weet nie hoekom ons nie in die straat opgeëindig het met fisticuffs nie. Moet seker wees omdat ek myself pap gelag het en nie kon loop het nie. Mens kry fokken snaaksies daar buite. Maybe is dit al daai fermented aartappelsap in die russian se brein.

Vir een of ander rede het ons die Sheraton se premises te voet verlaat en n die reen rondgestrompel in die strate van Abuja. Nog steetds axe-weilding and all-and-all. Teen hierdie tyd moes dit seker al na 3 die oggend gewees het. Ons het kos by dudes in die straat gekoop en het saam met iemand in sy kar geklim en hom gevra om ons huis toe te vat. Ek kan nie onthou watse kar hy gery het nie, maar op hierdie stadium het dit weer begin gereen. Wat ek wel weet is dat die bestuurder twee keer dronker as ons was en ons het dit eers die volgende oggend besef toe ons nie vorige aand se puzzle pieces bymekaar sit. Ons het ook uitge-figure dat die ou omnrent 80km/h in die reen ge-clock het. Dis redelik vinnig as jy in ag neem dat die kar about uitmekaar uit bliksem en fokol ligte het.

Pikdonker, fokol ligte, kak kar, dronk bestuurder:


Saterdag was 'n meer suksesvolle party gewees. Dit was 20m van ons huis af by die Russian buurgirlie (not at all releated to Vrotski die Rus wat my wou PK by die Sheraton nie). Ons (en so paar ander mense van ons hood) is uitgenooi vir aandete by hulle huis. Baie cool gewees. Niks pretentious nie. Basic slaai en braai tipe vibe gevolg deur so paar biere, bottels rooiwyn dans en lawaai. Jou top tipe basic Saterdag kak.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die naweek se wielie het afgeval...

Een van die coolste aspekte van buite SA werk, is dat jy gereeld 'n klomp nuwe mense ontmoet van verskillende lande en nuwe vriende maak. Hierdie afgelope naweek was nog 'n bewys daarvan. Gewoonlik sal ons op Vrydae te lui wees om vir onsself kos te maak en dis gerieflik om net in ons lifecamp (weet nog steeds nie hoekom dit 'n lifecamp genoem word nie) se clubhouse vir jouself kos te bestel en 'n bier te drink terwyl jy vir jou order wag. Daar is gewoonlik so een of twee dudes daar wat dieselfde doen. Of so paar mense wat klaar geëet het en net lus is vir 'n bier.

Partykeer is dit beter om die plek te vermy want sommige van die mense insist om vir jou bier te koop en voor jy mooi weet wat aangaan word daar sommer partytjies ge-organise of die partytjies gebeur net spontaan. Ek en twee van my buddies het besluit om Saterdagoggend 'n champagne breakfast te hou nadat ons so bietjie tennis gespeel het, maar Vrydagaand het so woes uitgedraai dat die hele naweek se wiele afgeval het. Dit alles net omdat ons belsuit het om 'n I-pod by die bar se hi-fi in te plug. Ons het wel tennis gespeel en ons het wel die breakfast gehad, maar dit was na 'n deurnag kuier session. Ons vriende van België en Madagaskar het ons vir die tennis ge-join Saterdagoggend. Ons het die middag (nog steeds na fokol slaap) gou gaan inloer vir 'n vinnige bier. Dit het verander in 'n vinnige drie biere by hulle spot en 'n bottel wyn later by die swembad.

Hulle het ons uitgenooi vir 'n ligte aandete wat op die ou end nie so lig was nie. Die 1liter Jagermeister wat ons wou spaar vir 'n volgende party het 'n vinnige pynlose dood gesterf. Dis toe dat ons host besluit het om 'n sak pruike iewers uit te krap sodat ons sy Franse buurman se partytjie kan gaan gate-crash. Die buurman het actually beplan om 'n rustige dinner-party te hou vir so paar van sy vriende. Ons het sy sitkamer behoorlik in 'n club verander. Op 'n stadium was ek so ver weg gewees dat ek gedog het dat ek regtig by een of ander club was. Die probleem was dat ek nie geweet het watter een nie. Ek het vir sommige van die gaste gevra of hulle my dalk 'n lift kan terug gee na ons camp toe. Niemand kon verstaan hoekom ek 'n lift terug wou hê na ons eie plek toe nie, siende dat dit omtrent 20 meter van die 'club' af was. Ek het my fout agtergekom toe ek bietjie vars lug gaan skep het buite. Ek het toe ook sommer huistoe geloop om myself verdere embarrasment te spaar en my roes af te slaap.

Meeste van die foto's van Saterdagaand laat mens cringe. Hier is so paar van die "beter" kiekies van die gedoente ...


Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Some pictures, some thoughts

A couple of photos taken in and around Abuja, Lagos and some other spots in Nigeria. More will follow a bit later. I'll also do the documantary video at some stage once I stop being so fucking lazy. The doccie will more or less be in the same format as the London one I made (available somewhere on this site and Youtube).

This weekend's activities will include some tennis, swimming, a champaigne breakfast and possibly some jogging (depending on the amount of champagne we consume.)

O ja, and we might go to the movies. Yep, Nu Metro finally opened. Will report back on this issue. Wondering what's showing on the big screen... Hhmmm... maybe Karate Kid I?


Lekker plek om 'n paar biere te klap en vleis te braai
Die stadium is herbou na 'n moerse storm in 2003
Die plek is fokken groot
View from Boeing
And they are not debt collectors as some people think...

Workers on site
Waiting for bush
Nature
View of the City

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

One last soccer comment ...

Confirmed in the Sun news earlier today: British singer Sophie Ellis
Bextor has been found head-butted to death in the apartment of a French
footballer. Although an official statement has not yet been released,
police have confirmed that it was murder on Zidane's floor.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Trust News24 to get it wrong - every day

It bugs me everyday. News24 is littered with mistakes everyday. Usually in the form of missing words, whole paragraphs that end up being in bold in stead of single words or HTML codes you find amongst paragraphs, especially "nbsp" tag which we see almost every day.

Now they went and got facts wrong as well. They reported that "A three-storey building collapsed in Manhattan on Monday morning after an apparent gas explosion..."
(link here)
while IOL reported that "A four-storey building collapsed in Manhattan on Monday morning after an apparent gas explosion..."
(link here)

After reading the IOL report, I decided that News24 would be the bearers of bad news, (so to speak) seeing that they always seem to hastily compile their reports and not double checking it (the format especially). I checked the info on CNN, and it seems the IOL was accurate, as I suspected.

There might not be a big difference between the numbers 3 and 4, but when it comes to a number of storeys in a building, it would for instance have a bigger financial value.

News24, if you ran a personal blog in which no-one was interested in, such mistakes are OK, but you operate a commercial service and have certain repsponsibilities towards your readers to report accurate and typographically sound. What does your sub-editors do? Or do they work for free and thus not care about their work? Remeber that you also have a responsibilty towards your advertisers, unless of course, they get adspace for free.

I'm getting tired of reading news that is written the same way which Borat speaks.

Please get your act together.
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Imodium stop enige kak. Spuities ook

Ek sal vir enige produk 'n radio ad doen. Laat my weet wat jy verkoop...


powered by ODEO

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

My Sokker World Cup predictions: Part 2

Obviously was my predictions so af soos advokaar Barbie. Maar in my defence: ek het darem gemention dat ek fokol van sokker af weet.

Die Italy/Germany game was sover die beste een (in my kak sokker opinie).

Ek gaan wel binnekort weer iets oor sokker kwytraak. Hou hierie space dop.
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

'n Podcast of sorts

Weet nie of dit gaan werk nie, so kom ons gee dit 'n shot. Hierie is 'n glimpse van wat jy op Watkykjy kan hoor binnekort. Sodra ons actually ophou lui wees en begin update. Maybe binne die volgende week of twee.

You never know ...


powered by ODEO

Labels:

Afrigator