Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier


Vir die ouens hieso in Spuitieland. Julle sal verstaan. Die chips is nie te kak nie, by the way. Posted by Picasa

Dis soos Big Brother, net meer dodgy

Ai't, so drie jaar terug in Spuitieland was Skipper Glen saam met ons hieso. Saam het ons hotelle se deure afgebreek, musiek hard genoeg gespeel in ons hotelkamers met Warfedale speakers, 2 CD-jay's en turntables dat die band oorkant die pad hulleself nie kon hoor speel nie. Hieso teen 3 uur die oggend het dinge begin kalmeer, totdat ons eendag op The Sound Of Music afgekom het. Ons het dit by een of ander bra in die straat gekoop vir like R10 (200 Naira). Ons het dit gekoop omdat dit kak is, en omdat dit cheap was, maar mainly omdat dit kak is. Vir omtrent 2 weke het almal dit probeer kyk, maar na 'n bottel whiskey het dit belaglik geraak. Veral daai section waar die bokke so dans en sing. Vir een of ander rede was dit fokken snaaks op whiskey. Naturally het ons later begin kyk of ons net deur daardie deel kan kom sonder om op te crack. Eventually het onsself soos bokke begin dans tot die onsteltenis van hotelstaff wat kripsie chicken op die grond neerbliksem en hulleself uit die voete uitmaak.

The Sound of Music het in 'n party trick ontaard wat ons eventually in SA ook perform het by dronk partyjies. Prys die jirre dit is nooit op video gevang nie. Wel, ten minste nie ek nie. Op die video hieronder kan julle Skipper Glen en KT in aksie sien waar hulle op Do-Re-Mi rondfok.

Hierdie video is verlede week vir my ge-mail deur ander tjommies wat die afgeneem het. Sorry Skipper. Dis fokken blaaint van my om dit op die internet te sit, maar dis nie halfpad so blaaint soos die video nie.

Enjoy.
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Vandag se roadsign

Soos baie van julle teen hierdie tyd al weet word ek amper elke dag met 'n smile wakker. Hierdie smile verander gewoonlik in 'n frons teen die tyd dat ek moet werk toe gaan. Dis nie die werk self nie, dis die transport werk toe. Die fight met taxi's vir die regte prys. Gewoonlik flag ons groen 19-Jesus Toyota Stanza's af wat met snot, pounded yams en skietgebedjies aanmekaar gesit is. Dan die fight virrie fare. Ek gee die adres gevolg deur die prys wat ek dink billik is, 'n argument volg, ek wen en ons ry. My nuwe tegniek is actually baie beter. Deesdae gee ek die adres en wag dat die bra sy prys maak. Dis altyd te hoog (meeste van die tyd dubbel die going rate). Ek baklei nie meer nie. Ek volg die mechanic-jou-kar-is-fucked-fluit metode. Jy weet, soos wanneer 'n mechanic 'n Nissan 1400 se bonnet opmaak en een van daai mechanic fluite gee en so oor sy ken met sy hand vryf. Die taxi driver kom bietjie af met sy prys, ek fluit weer en herhaal proses tot verlangde level of understanding bereik is. Done deal.

Die fluit, however, los nie ander probleme op soos kak bestuurders, polisie en road congestion nie. Halfpad oppad werk toe kom ons op 'n so paar roadsigns af wat lees "No road, Prayer in Progress". Hierie is 'n besige pad. Jy kan maar sê dis die equivalent van daai nuwe pad tussen Pretoria en Midrand. Die verskil is egter dat hulle nie daai pad toemaak sodat honderde mense in die straat gaan staat met hulle magic carpets om te bid nie. Dis amper soos mass yoga. Net met fokken baie background noise en karre wat divert word. Langs die pad is daar baie plek. Daar is even 'n leë auditoruim (concrete slab met moerse sinkdak) wat hulle kan gebruik.

Maybe verstaan ek net nie mooi nie. Miskien is dit gesonder om in die son op jou matjie te hurk saam met 300 mede kerkgangers en in die middel van die pad te bid. Ek hoop hulle het onthou om vir reën te bid, want die jirre weet dit is poeswarm vandag.

Kakhuis quotes

Are you one of those dicks that write on toilet walls? Remember to carry a pen with you. You never know when you're gonna it need to cross the t's or dot the i's the next time you visit the porcelain throne...

Here are some ideas for you:

"Here I sit all broken hearted,
Came to shit, but only farted."

"This is a teepee
where you peepee.
This is not a wigwam
where you beat your tomtom."

"Here I sit in a misty vapor
Some damn fool stole the toilet paper
Late for work and I cannot linger
Lookout butt here comes my finger"

"Those who write on shithouse walls roll their shit into little balls.
Those who read those words of wit, eat those little balls of shit."

"No need to hover above the seat,
the crabs in here can jump six feet."

"TOILET CAMERA IS FOR RESEARCH USE ONLY"

And then there are always opportunities to invent new kakhuis games. Never know how long someone can spend in there:

"Shithouse tennis: See other side!"
(Other side of the door): "Shithouse tennis: See other side!"

(straight ahead, on the door) "Let's play toilet ping pong. Look to the left."
(on the left wall) "Look to the right.
(on the right wall) "Look to the left."

"You are now shitting at a 45 degree angle."

"All turds longer than 6 inches must be lowered by hand"

Next time someone asks you where you come up with all your kak, send them here.
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Mens kan maar sê dit was 'n internasionale kunstefees partytjie

Vir die derde agtereenvolgende naweek het ons besluit om 'n dinner party te gooi by ons huis hier in Spuitieland. Soos altyd draai hierdie goed uit in 'n groot gemors. Ek praat nie van die party self nie, ek praat van die huis. Lyk gewoonlik of 'n hurricane die plek getref het die volgende dag.

This time was no different. Ons was 4 mense van SA, 'n Britse chick, 'n ou van Zim, nog een van Cameroon, sy Franse vrou, hulle vierjarige dogterjtie, 'n girl van Madagaskar, 'n Franse knaap en 'n bra van België af. Die huis was packed, musiek het geblêr en ons het vinnig gedraf deur bottels vodka, whiskey, wyn en kaste bier. Ook baie kak gepraat en obviously vreeslik vir onsself gelag oor al die baie kak wat ons praat.

'n Fokken deurmekaarspul.

Almal het lekker gekuier en gesuier. Die dogtertjie het by die tafel gesit en teken en ingekleur deur al die geraas en kort-kort haar prentjies vir my kom wys. Daar was seker 20 in totaal en ek is uitgesonder as beoordelaar. Die probleem met kinder art is dat mens meeste van die tyd omtrent twee keer soveel van Jacob Zuma se verbeelding nodig het om uit te maak presies wat op die sketse aangaan, let alone om heel gewyn deur skrefies oë na 'n dubbel geskribbel te probeer kyk en dan vir die kind in gebroke Frans te probeer verduidelik dat dit 'n goeie kunsstuk is. Ek dink nie ekself het ooit geweet wat ek geteken het toe ek 'n laitie was nie.

Eventually hier by prentjie nommer 15 het ek aan 'n oplossing gedink. Kyk, dis fine, ek mind nie om te 'oe' en 'aah' vir kinder prentjies van mense met weerballon koppe en lywe wat lyk soos soos dahlia's waaroor grassnyers gery het nie, maar dammit, ek is nie die enigste grootmens daar nie! Ek het die kind se nuutse prentjie gevat en haar kombuis toe beduie, langs haar gehurk en met gebare vir haar probeer verduidelik dat hierie prentjie sover die mooiste een vam almal is, dat dit hardly surpassable is deur enige iemand (inlcuding nog 'n effort deur haarself) en dat ek dit teen my yskas sal plak en dan trots vir almal sal vertel van haar kunswerk. Die volgende oomblik vertrek haar gesig in abolsute horror, sy bars uit in trane, skree en hardloop terug na haar ouers toe. Ek vermoed mens kan dieselfde resultate kry as jy 'n kleuter op 'n stoel met duct tape vasbind, sy oë met tandestokkies oophou en 'n DVD van Land of The Dead vir hom opsit. Obviously is die eerste thought "wat de fok het ek nou gedoen?". 'n Kind wat Guns 'n Roses frontman ('n tough bliksem) se naam deel bars in trane uit. En ek staan soos 'n poepol in die kombuis met 'n glas rooiwyn in die hand. Eish!

Die kind het al grensend in Frans by mamma en pappa gesnik en heeltyd in my rigting ge-point en gefrons. Ek het eers beter gevoel toe die die pa met sy kind praat en hulle altwee na 'n rukkie begin chuckle. Blykbaar het sy gedink dat ek haar in die vrieskas wil stop en toesluit met haar prentjies en crayons sodat die grootmense ongestoord verder kan kuier.

Gelukkig het ek 'n groot bak ice-cream in dieselfde yskas gehad en all was forgotten en forgiven. Imagine die kind het een of ander tipe self-defense geken? Dan moes ek dalk die roomys self gebruik...
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier


Pool Posted by Picasa


Bump Posted by Picasa


Street Posted by Picasa


Pool Posted by Picasa


Garden Posted by Picasa


Dude Posted by Picasa


Gecko Posted by Picasa


Taxi Posted by Picasa


Market Posted by Picasa


Fire 2 Posted by Picasa


Fire Posted by Picasa


Hummer Posted by Picasa
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Well, fuck me sideways!

Lighters. In Nigeria. They don't last.

In the three years that I have been here, I probably went through 150 lighters. 50 for each year. Over here they don't last untill they are empty. They get to around the halfway mark. Then they're gone. Either someone nicks it, you forget it somewhere or it gets taken from you when going through customs. On a return flight from France I got clever. I took one through cutoms disguised as a pen. Well, it actually was a pen with a little Eiffel Tower emblem on the side that lights up as you light your smoke. That one they didn't take. The gas and the ink eventually ran out but then again it was a lighter from France and not Nigeria.

Sometimes the Nigerian lighters tend to blow up when dropped. I once threw one at someone in a swimming pool. The dude ducked, the lighter hit the edge of the pool, ended up in the water and proceeded to blow up like a ladmine. In the fucking water! Dangerous things these. About a year ago on a trip to London my friend did manage to sneak a lighter through customs. We went to Heathrow's smoking section and lit up our smokes. Now another thing theses Nigerian lighters tend to do is gooi one moerse uncontrollable flame. It is impossible to put it out because you have to put out your eyebrows first. In the process you tend to drop the lighter and the lighter tends te explode. This is not such a cool thing to happen in the smoking section at Heathrow Airport a couple of days after the bombings. We just pretended to be as freaked out as the other people.

However, the Nigerian lighter's most common trick is to just plain fuck out after a couple of uses. First that little silver thingie at the top goes and rougly a day or so later hate flint decides to move over to the old-age home. The lighter of course, will always still be 90% full. So you trow it away. You buy a new one and the vicious circle starts afresh.

Today, for the first time in three years, I managed to use my little orange lighter that I bought two weeks ago to the bitter end. Sure, the little silver thingie tuned me "fuck you" the first day but the flint and the gas decided to stick it out with me untill the bitter end.

Tomorrow I have to buy a new one. I'll go with orange, thank you very much.
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Shopping lys in spuitieland

Check bietjie hoe lekker fokken duur supermarkets hieso is. Dis Londen pryse. Dis fokken belaglik. (drank en sigarette is darem cheap)

Pasta sous - R39
Mayonaise - R18,75
Spaghetti - R5,25
Pickles - R32,75
1 Liter Fruit juice - R11.50
Dettol - R16.25
Fanta Orange 500ml - R5.50
Sardines - R5.25
500g minced beef - R40
Kak papier - R2
12 wortels - R6
Garlic glove - R3.50
3 Uie - R8.50
Komkommer R4.50
Brood - R10
Cadbury's Tempo chocholate - R8
6 Eiers - R10.50
6 Cheese grillers pork sausages - R38.75
Smirnoff Vodka - R77.75
Pringles Chips - R21.50
500g Gouda cheese - R47.70
Carton of Marlboro cigarettes - R85
Chicken Nuggets - R39
John West Mackerel - R21
Cup a Soup - R17.50
Margarine - R9.50
Bacon - R30.60
Boerewors - R38.30
Toothpaste - R22
Heineken per can - R11.75
Tuna - R14.75
I&J Fish Fingers (16) - R67.25
Cadbury's Chomp - R3.50
Lipton Yellow Label tea (small) - R4.50
Ertjie (moerse min) R18
Bruin suiker (klein) - R16
500ml Ice cream - R19
Melk 1 liter - R12
Cooking oil 500 ml - R17
Baked beans - R11
I&J crispy chicken breast (4) - R105
4 Klein yoghurts - R45
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

They all look the same to me

There's this old joke that Barry Hilton likes to tell over and over again. It is not a very good one and sort of goes like this: Sipho is swimming in some crocodile infested river at gets attacked by a huge croc which proceeds to bite off his leg. He shouts at his fried: "Sixpence, a crocodile has just bitten off one of my foots!" Sixpense shouts back: "Oh my god, Sipho! Which one?!" Sipho shouts back: "I don't know, they are all looking the same to me!"

Same thing goes for that stereotypical thing. A lot of white people say that all black people look the same to them. Have they ever considered that it might go both ways? A Nigerian at work confirmed this the other day - he told me that all white people look the same to him. Interesting. Think about it this way - if ten black people walked pass you and out of that ten people one greeted you, will you be able to identify the person? I think I would.

To me they all look different. In fact, there is this one dude at work that looks exactly like Francois Pienaar. His name is not easy to pronounce, so I just call him Francois. He is cool with it.


They all look the same to me Posted by Picasa


Zuma het die hele aardbol se AIDS probleem opgelos. Stort net na unprotected seks. So vir julle dudes wat oppad Oppikoppi is, moenie worry nie, naai sommer in die storte. No point in using condoms. Vir die van julle wat op die stockmarket in share trade: Koop sommer fokken baie Cashbuild en Builders warehouse shares want ek skiem as Botswana op hierie absuloute wenner van n cure afkom, gaan hulle Suid Afrika se showers opraap. Thanks Zuma. Thanks vir die looming water tekort. Almal gaan heeldag stort.  Posted by Picasa
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Hoe smaak jy jou tuna?

Hoe eet mens tuna? Met 'n lepeltjie of 'n vurkie? Volgens Zef Sketse is dit fokken commen om tuna te vreet in elk geval.

Ek het nou net die label gelees voor ek die blik oopgemaak het. Gewoonlik lees dit either "In vegetable oil. Lightly salted." of "In brine water"

Thanks dudes. Ten minste weet ek nou watter een van die twee ek in die drein afbliksem.

Fokken narre.

Jackie Louw: Nigeria dink ook jy is 'n poes

Iets het nou net my DSTV ontsier. Yuckie Louw. 'n Nigerian het my sopas gevra of dit die kwailteit tipe musiek is wat uit SA uitkom. Sadly moes ek ja antwoord. Hy het actually beter gevoel na ek Skwatta Kamp vir hom gespeel het. Dankie Skwatta Kamp. Prys die jirre aanie brand dat almal nie poeste is nie.

Toe vat ek die Spuitieland resident aan oor hulle kak films. En dis verskriklik kak, trust my. Een ding weet ek verseker: Dis nie so kak soos Yuckie Louw se musiek nie.

Nice shot, Suid-Afrika

Ons huidige government (in SA) maak kakdroog. Sorry dudes, ek het nogal trust in julle gehad, maar kom ons gebruik gou twee onlangse voorvalle in plein Afrikaans as example:

Sweizer-Reneke:
Members van die ANC poes mekaar stukkend omdat hulle nie op 'n mayor kan besluit nie. What the fuck dudes?

Die hele Suid-Afrika:
Jacob Zuma stuur 'n baie mooi boodkskap uit vir die res van die land deur 'n HIV+ chick te naai sonder 'n kondoom (let alone die die fact dat daar nog belsuit word of dit rape is of nie). Sit 'n sakkie oor jou stokkie vir fuck's sake.

Yet again: Z(ero)U(understanding)of M(edical) A(affairs).

Blerrie doos.
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier


TV is baie fokken belangrik Posted by Picasa

DSTV - So much less

Toe gaan staan en sny die dose my DSTV af. Fok. Nie omdat dit nie betaal is nie. Omdat dit nie betaal is 10 dae voor die einde van die maand nie.

In Spuitieland kan jy nie debietorders of credit card transactions doen nie. Ek het in fact in die afgelope drie jaar my kredietkaart nog net een keer hier gebruik - om 'n fokken deur oop te maak soos McGyver. Verder is dit fokol werd hieso, tensy jy dobbel op die internet off stuff koop op die internet...

Ek het toe maar 'n extended lunch gevat en na Multichoice se kantoor toe gegaan hier in Abuja. Dit was initially nie so 'n groot pyn in die gat soos ek verwag het nie - sover queueing aanbetref. Gewoonlik is alles 'n pyn in die gat. Veral so 30 minute na lunch of aandete. Rrrrt! Anyway, toe ek voor by die counter kom wou die chick nie my Nokia Face of Africa entry form vat nie. Ek het vir haar verduidelik dat ek aan ten minste 3 vereistes voldoen: Ek is langer as 1.74 meter, ek is in Afrika en ek het 'n gesig.

Toe ek sien dat sy nie my sense of humor kop nie, het maar die entry opgefrommel en dit was back to the business at hand. Ek het besluit om sommer 3 maande se subscription vooruit te betaal sodat ek nie weer virre poes gevang word oor 'n naweek as TV nogal 'n top tipe prioriteit is nie.

O ja, en toe vra ek sommer ook of ek dalk eendag my Dish magazine gaan kry as dit hulle behaag siende dat ek vir die afgelope drie maande fokol ontvang het. Sy het begin rondskree op ander mense om haar om 'n magaznine te bring. Hulle het toe in elk geval niks nie. Ek tune haar toe dat die issue at hand nie is om nou met 'n magazine weg te loop nie, maar om seker te maak dat hulle my regte adres het sodat ek die magzine in die toekoms kan kry. Sy check toe die adres en alles is cool op die system.

"So why have I not received anything in the last three months?" vra ek haar. "We don't send the magazine to people's adresses over here. We only do it in Abuja" antwoord sy terug. "But we are in Abuja" help ek haar reg. "I mean Lagos, sir. You can get the guide on channel 1". Jirre tog. Tyd om die gevoelige religion kaart te speel: "OK, I will read my magazine on channel 1 if you are willing to read your bible on the internet" en ek fokof toe.

Toe ek buite kom het die taxi wat sou gewag het gefokof. Poepol. Ek moes hom nog betaal.
Afrigator