Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Total eclipse of the brain

Dankie weereens aan News 24 vir al die spelfoute, HTML code tussen julle berigte en misinformasie. Mens sou so sweer julle is 'n online koerant of iets. Betaal julle nie editors of iets nie? Ek dink ek moet vir julle kom werk. Ek kan ook spelvoute maak.

Anyway, ek het met so paar van die bra's by die werk gechat oor die eclipse vanoggend so net na tien. Lyk my ek fokken mis alles terwyl ek slaap. Eers die sensus en toe die sonsverduistering. In 'n paar van die Noordelike states (Nigeria het 36 in geheel) het die ouens die sonsverduistering vir omtrent sewe en 'n half minute ervaar (nie vier nie). Vir sewe en 'n half minute het sommige dudes in Kaduna (nie Kabuna nie) vir die son probeer weghardloop. Nou dink bietjie vir jouself hoe fokken moeg jy gaan wees as jy Road Runner style kap vir 'n volle sewe minute en dit terwyl jy vir die son probeer weghardloop. Ek meen come on man! Dis die fokken SON waarvan ons praat!

Gelukkig het dinge verbeter oor die afgelope paar jare. Tydens die laaste eclipse in '89 het mense blykbaar bos gegaan en ge-loot en tekere gegaan, goed afgebrand en mekaar gebliksem maar volgens my drywer was dit 100 keer erger in 1947. Hy reken mense het probeer advantage vat van die eclipse en plekke besteel en mense vermoor. Ja-nee dit maak baie sin. Vir 'n tydperk net short van 10 minute is dit nag en almal kan inbreek en steel. As die son weer sy kop uitsteek staan daar sulke verwarde mense met TV's, toasters en hoenders wat hulle wou dief onder hulle arms in die middel van die straat. Baie logies hoor. Baie mooi.

Die security bra by die werk het dit vir my probeer verduidelik: "In Kaduna the people were not so much enlightened for the polarization and they ran away from the sun."

Despite die ou se verkragte hoogdrawende attemp om in Engels te verduidelik verstaan ek nog steeds nie. Vir my is dit 'n total eclipse of the brain.
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Charles Tailor sny 'n lyn

Amidst al die getellery en kak in Spuitieland nou met die sensus and all, het Charles Toilor (die ex-Liberian el presendente wat in die kak is) besluit om 'n lyn te sny. Die bra het hier in Spuitieland gebly in Calabar, lekker op die volk se rekening (soos Aristide in SA) blykbaar onder political assylum. OBJ het maar toe vir Liberia laat weet dat hy vir Charles sal uitlewer aan hulle, wat ek aan neem een of ander politieke move is. Probleem is nou net dat OBJ net 'n lee box met wrapping paper vir hulle gaan gee. Amper soos om kouse vir kersfees te kry, net effens kakker.

Wat het hulle geskiem gaan gebeur? Sou die bra net daar sit laat hulle hom terugpos sodat hy in sy ex-land kan gaan pa staan vir alles? Ek fokken sou nie. Ek sou myself ook uit die voete uit maak.

Maar 'n meer belangrike vraag - hoe die fok het die ou dit reggekry om Maandagaand net te verdwyn? Hy het in 'n stylie villa gebly met ontrent 20 van OBJ se poeslisiemane wat hom oppas. Om die toffie op die appel te sit, was niemand veronderstel om te move Maandag nie omdat hulle kwansuis die bevolking tel. M.a.w polisie fokken orals en roadlblocks wat tune "Draai om en gaan terug huistoe"

Aan die ander kant werk alles hieso ook nie so fokken lekker soos wat dit behoort te werk nie. Ek is byvoorbeeld nie getel tydens die sensus nie. Ek staan nogal uit soos 'n seer duim, so hoe die fok hulle system werk weet nugter.

Daar is 'n moer los in die system. Amper soos Koeberg. En nou is Charles Tailor ook 'n los moer. Dit sal my glad nie verbaas as News24 oor so week berig dat Taylor iewers in SA skuil nie. Daar is drie redes hoekom ek dit kwytraak.

Nommer een: SA het al klaar vir Aristide en dis moonltik dat hierie twee outjies een van die dae gaan lepel lê en maybe so bietjie poo jab.

Nommer twee: Dis maklik om in SA aan te kom van Nigeria af sonder dat iemand jou paspoort check. 114 Nigerians is een oggend so deur customs omdat die customs ouens lui fokkers was. Dis ook die perfekte tyd om deur te move. Wie is nou lus om te werk op 'n Maandagoggend 05:00? Nou wonder hulle nog steeds hoe kom die drugs deur ons grense.

Nommer drie: News24 dra altyd stories aan sonder om te check wat regtig aangaan. Check bv nou die Robbie Williams / Mandela storie. News24 het berig dat Robbie nie vir Mandela wil ontmoet nie en toe eers 'n dag later wakker geskrik met die regte storie. Hulle kan net sowel berig het dat Williams "Poes" op sy voorkop tattoeer het na hy 'n bottel whiskey uitgesuip het, want altwee stories is ewe ver van die waarheid verwyder.

Nou sit ek en wonder of Taylor regtig gefokkof het uit Nigeria.

Ek sal maar my ogies moet oophou.
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die sensus in spuitieland - hoe fokken reg was ek?

Nou ja, wat het ek julle getune so paar dae terug? Gaan check in die archives oor die wat ek oor die sensus in Spuitieland getune het laasweek. Ek was wel oor een ding verkeerd. Ons het toe nie al 5 dae afgekry nie. Die regering hier vang mens soos 'n skelm poep. More is wel holiday. Niemand mag fokken nerens heen gaan nie. Dis lockdown. O, behalwe ek. Ek het 'n official sertifikaat gekry vandag wat lees: "kindly allow him free passage to undertake the assignment during the period of census restriction..." bla bla bla. Ek skiem ek gaan dit frame saam met al my ander Spuitieland parephanalia. Onetime.

Without further adue, die regte storie sowat 'n week na my voorspelling. Ek hou julle op hoogte.

Lees die oorspronklike News24 storie hieso

Census-related unrest claims 9

Mar 22 2006 02:13:18:570PM


Six gangsters and three police officers have been killed in Nigeria after security forces tried to search a house ahead of a controversial census.

Onitsha - Six gangsters and three police officers were killed in southern Nigeria after security forces tried to search a house ahead of a controversial census, said police on Wednesday.

According to police, a gun battle broke out in the southern Nigerian market town of Nnewi after police approached a house, where a meeting of suspected Biafran separatists was under way late on Monday night.

A senior Anambra State police officer said: "We went there, looking to find out why they were holding a meeting and they opened fire on us.

"Three of our men were killed in the crossfire and six were killed on the other side. A lot of people were injured."

Security forces on high alert

The Anambra officer said that, while officers had approached the house expecting to find a separatist meeting, they had in fact encountered one of the armed gangs, which controlled the region's busy markets.

Security forces in Anambra were on high alert after attacks on census counters by members of the banned Movement for the Actualisation of the Sovereign State of Biafra (Massob), which wanted a state for ethnic Igbos.

Massob had urged southeast Nigeria's estimated 40 million Igbo to boycott the Nigerian census in order to assert their "Biafran identity".

Between 1967 and 1970 the then state of Biafra fought and lost a disastrous independence war against federal forces.
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Hi-jackings in Jo'burg

Yesterday evening started off by going to a friends place here in Abuja after work for some drinks. The host's butler made sure that our glasses were filled at all times and made sure no-one ran out of ice.

From there we proceeded to the huge balcony while music was booming through the home-entertainment centre. We had some Dunhill cigars. Weird, aparently they are Cuban handrolled cigars, while Dunhill is actually a South African brand - something I wasn't aware of.

The most interesting conversation apart from last week's unbelievable cricket match between SA and the Aussies, was Sherm's story of his hi-jacking about a year ago. Unbelievable shit! Aparently the fuckers wanted to hi-jack his neighbour's brand new BMW. The dude had his kids with him and basically told the hi-jackers that they are not taking his car and that they can rather kill him. Guess what? It actually fucking worked! They they fled, the guy called the police and three days later they came back for Sherm's BMW.

At first he thought that the hi-jackers was one of his friends that came to show off his brand new 7 series. He was wrong. It was three guys. With guns. Big shiny fuck-off guns. He said he thought he was going to die. He just handed his keys over and said "Just take the car guys. Take it, here's the keys." They would have none of that. They knew that the car was fitted with Tracker. Sherm had to go with. They shoved him onto the backseat while pointing the gun at the back of his head all the time and started driving. They pulled a beanie over his head and he had to keep his head down. Sherm said that the guys were pushing the car to its limit. He could actually hear the engine cut out every now and again. If they hit the slightest bump (around speeds of 200 - 250 km/h) a bullet in the head was a sure thing. Understandably every hostage situation from every movie he has ever seen played through his head.

Eventually they stopped somewhere, let him out and made him walk towards the bushes, still pointing the gun to his head. Everything was done with military precission and the criminals came across as educated and spoke fluent English. They gave him some money to make phone calls, got into the car and disappeared. Around thirty minutes later the car crossed the border and got lost in the statistics.

Hectic shit!

It is often said that almost every South African knows someone that has been a victim of a robbery, hi-jacking or other form of violent crime. Sherm told us that 4 of his best friends all are victims of hi-jacking. We joked that between him and his friends, they managed to singlehandedly fuck up the six degrees of Kevin Bacon.

South Africa can be tough place sometimes.

****

An update to this post for now reason, 2 years down the line is to just test if I can rank somewhere on Google for the search phrase "Coolest guy on the internet". Justin Hartman seems to be running a competition in his company. I am in no ways part of if. This is just a test to see if people who search for Vernon Koekemoer, who by all rights is the coolest guy on the internet, will come across this post. Obama, Richard Branson, the guys from Google - Larry Page and Sergy Brin could also rank up there, but I think Vernon will get people to this post. Maybe I will update this. Oh ja, Seth Rotherham should be the coolest "real" person on the internet. And so should the guys from watkykjy (us).

Peace out.
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Spuiteland tel sy Blessings. Al 150 miljoen van hulle

In SA gaan mense apeshit op public holidays. Maak nie saak of dit 'n Dinsdag of 'n Sondag is nie, die aand voor said vakansiedag word daar altyd moerse gekuier en die dag na die tyd daarvoor betaal in hangovers straight uit die hel.

'n Dude in Pretoria het my gemail om te hoor wat die situasie is, want hy moet Spuitieland toe kom vir so week lank vir werk. Ek het hom maar aangeraai om liewer 'n week langer in SA te bly, want volgende week het 5 vakansiedae. Yep, vyf. Daar word sensus gehou in die land, so niemand gaan werk toe. Ek kan myself indink dat dit in elk geval gaan uitloop op 'n major fokop soos baie van die goed wat hier aangepak word, but more about that hier teen einde volgende week. Kom ons check maar wat gebeur.

My grootste concern is tyd en geld. Daar is 'n paar opsies: Ek kan 5 bottels Vodka gaan koop - een vir elke dag - terwyl die going ratio op die oomblik eintlik 1 per naweek is. Ek tel nie die biere in nie, want mens kan in elk geval nooit onthou hoeveel biere jy wegsit oor 'n naweek nie. Ek kan elke dag gaan golf speel as ek lus het, wat dit nog duurder maak. Een game golf is gelykstaande aan twee bottels vodka. Nou sit ek met 'n probleem, want as ek gaan golf speel, gaan ek nie noodwendig die vodka opgee nie. Raait so ons kyk hier na spending in die area van so 3 bottels vodka 'n dag.

Verder het ek 'n SMS van Multichoice af gekry vandag wat vra dat ek asseblief April se subscription betaal voor hierdie Vrydag of ek word afgesny. Hulle reken ons gaan fokkol kan betaal volgende week. Is die ouens gesuip of wat? Volgens my kalender is daar nog 5 werksdae oor na die sensus sirkus. Nee fok man, kom by!

Nou moet ek try uitfigure hoeveel geld ek nodig het tot die einde van die maand. Ek het gedink so 2 sentimeter behoort cool te wees. Ons budget hieso in terme van sentimeters, want dis 'n poes mission om die geld te tel. Ek voel soos 'n fokken druglord elke keer as ek my laai ooptrek om zak te vat vir groceries of whatever ek nodig het die dag.

Lyk my die aarde hou op draai Maandag. Ek hoop maar daar is cool krekiet or something volgende week. Dan kan ek dit so nie op DSTV kyk nie omdat ek afgesny is.

My prediction vir die sensus: daar is so 162 miljoen Naaigies waarvan so 40 mense mekaar gaan opfok tydens die sensus opname. Maak dit dan maar 162 miljoen minus 40. O nee wag, al die illegal ouens van Niger wat die bikes hieso ry tel seker dan ook nie. Trek nog 2 miljoen af.

They should've just asked me.

Jenny McCarthy as Elvis

Jenny McCarthy might not not be smartest chick around, but she sure as hell can be be fucking entertaining. You might not know this, but she's the host of Party at The Palms on channel 41 on DSTV. I just left the TV on that channel after watching another disasterous epsiode of American Idols. Lets be honest, al lot of people watch that show, although they won't readily admit it. It's like driving past a horrific accident saying to your chommies "Fuck, that is terrible!" while at the same time trying to see what is going on.

Anyway, getting back to Jenny... She wore this Elvis suit and mimmicked all the moves. She actually pulled it off in a sort of Jim Carey kung-fu way and then proceeded to marry this couple in one of thos cheesy chappels.

She also interviewed this other steaming hot brunette (I think she runs the Nascar show or something), had a go-cart race with her and called each other "bitch" all the time. Mainly because the brunette went on the cover of FHM a month after Jenny. I wasn't really paying attention to dialogue. Maybe I got distracted by the portruding cleavages. I might watch the show again when I don't want to or have to use my brain.
Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Austalië moet hulle toggos tussen die knieë wegsteek

Obviously is die vorige inskrywing 'n dag vroeër gedoen. Ek sit nou net alles live en kyk van hier af verder wat gebeur.

SA het die Aussies opgefok in die final one-day match op Wanderers Sondag (12 Maart). Ek gaan nie in die scores en stats ingaan nie. Die wat dit gekyk het weet hoe electrifying die hele affair was, plus daar is genoeg krieket websites vir hierie tipe vibe.

Hierie is 'n match waaroor mense nog vir 'n lang tyd gaan gons. Ek dink niemand het so iets verwag nie. Records is herhaardelik ge-shatter. Dis die tipe scores wat mens verwag van Pro20 matches se tempo. Uiteindelik het ons lyk my by Pro50 uitgekom. Dit gaan 'n lang tyd wees voor so iets hom herhaal. Gibs het nogal gesê dat mense moerse babelaas gaan hê Maandag. Hy was reg. Vodka en high-score krieket meng nie moerse nice nie. Toe ons 340 runs gekort het, het ek vir Hellboy getune dat ek die kwart van die Red Square wat oor is sal down. Gelukkig het hy gesê ek mag nie, want dan is daar fokol vir hom om te drink. Nogtans voel ek of ek oor die kop gebliksem is met 'n kireketbat. Deur Gibs. Daai ou kan moer!

Verder kan ek nie glo dat party mense hierie match gemis het nie. Ek het DRIE ander SA buddies in Abuja gebel. Nie een van hulle het die match gekyk nie. Hulle het by mense gaan eet? (uitgespreek as 'n stelsin, net soos wat faktap Amrikaners dit kan doen) 'n Ander pel in SA het vergeet van die match en F1 gekyk. Vergeet van die match. Dis 'n fokken FINAL dude. What the fuck is up with that? Jurie, jy is 'n poes. Almal weet die karre fok net om die baan vir 3 ure en Schumager verloor. Hulle kon nie eers regte champagne uitspuit nie, want die Grand Prix was in fokken Bahrein gehou.

Fokken bykom ouens! Skaam!

Reën, Idols en anner kak

Gisteraand fokken hard gesous. Die eerste reën vir die jaar in Abuja het gisteraand geval. Wou dit met die video kamera afneem, maar was te fokken lui. Niks moerse gedoen nie. American Idols was op die series channel, so ek het maar na daai sirkus gekyk. So nou en dan terug geflip na Big Brother Nigeria toe. Probeer dit bietjie kyk vir langer as 5 minute (op channel 37). Dis fokken onmoontlik. Dis net een fokken groot geraas. Almal praat gelyktydig en mens sou dink dat die sound quality beter sou wees as bv Nigerië se TV channels, but alas. Maybe is daar nie Suid Afrikaners wat op die sound production werk nie. That might explain it.

Andersins is ek besig om The Google Story te lees. Moerse interesting boek. Daai Google Guys weet hoe om zak te maak. Fokkenhel!
Afrigator