Die rhombus flat in Durbs

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Hello, ek is mister Hellboy. Ek is 'n soutie wat elke dag leer om Afrikaans beter te praat en skryf. Hier is 'n storie oor die rhombus flat in Durban.

Onthou jy daai ou vakansies wanneer jy n student was en die mees belangrikste deel van jou vakansie was drink en drugs.
Omtrent 12 jaar terug ek en n paar vriende het besluit ons gaan bietjie Durbs toe vir die naweek. My pa se vriend het n flat in Durbs en het gesê ek kan dit gebruik vir R100 'n dag. Sweet, ek en my 4 vriende het Vrydag oggend in my kar gespring en Durbs toe gery. Ag kak ! Omtrent 'n uur uit Johannesburg het my ou skedonks se gearbox opgefok. Hierdie ou Mazda was soos baaie reliable maar ek dink die kar was bietjie frightened om Durbs toe te ry.

Ek het elke rat probeer en niks. Toe probeer ek vierde rat weer. "Aitsa, ek het vierde!" Ek sit die kar in vierde, almal klim uit en stoot om die kar bietjie te help. Ons maak n quick U-turn en gaan terug na Joburg. Ek het my kar na die mechanic gevat. Ek was die enigste ouk met n kar, ons het 'n klein probleem gehaad. My buddy Crispin het gese hy het die solution, ons gaan hitch hike. Hy en my ander buddy T-Bone het by die straat gesit en dagga gerook. 'n Paar uure later en niks. Hulle was geblitz en geen progress gemaak.

Ek het maar gedink ons sou nooit hierdie trip doen, maar my ou pellie Dick het n plan gemaak. Hy het gereël dat ons n rollercoaster taxi van Hillbrow af Durbs toe ry. Mole het vir sy pa gevra om ons af te laai in Hillbrow. Ons het die Taxi gevang by n filling station. Mense kan nie glo dat hierdie 5 whities in n ou swart taxi Durbs toe ry. Die Jaar was 1995 en was vroeg dae in die nuwe Suid Africa. Ons was die enigste wit ouens, en ook die dronkste. Daar was 16 mense in hierdie mini bus. Vier van ons het in die agterste stoel gesit en ou Dick het op die klein opvou stoel sit.

Omtrent 7pm het ons die highway geklap. Die taxi het die ou paaie gebruik om geld te spaar, so hierdie gaan n lank pad wees. Gelukkig het ons n bottel tequila gehad. Ons het die bottel in n uur geklap en T-Bone het sommer bietjie opgegoi in die minibus. In die middel van die aand het ons by Montrose gestop en gaan eet en n paar extra biere gaan sluk. 'n Paar uure later was Crispin so lus vir n bier hy het sommer T-Bone se sjampoe gesluk. Dit was Body On Tap, lekker. Die taxi het ons by ons flat afgelaai en nie almal het vir die taxi betaal.

Die flat was naby die Wheel in Durban. Nie die beste plek in Durbs, maar vir n paar studente nogal cool. Die gebou was die shape van 'n rhombus en die asbakkie voor die lift ook .

Dit was die middel van somer en perfek weer om na die strand te gaan. Het ons die strand gesien , miskien, ek is nie seeker.

Dit was laat op Vrydag aand en ou Crispin het gese ons moet n klein zol rook. Ons het die umbrella en stoele en strand stoele uitgepak en begin rook en TV kyk. Ons het die biere uitgepak en in die koelerbox gesit. Ons het vir twee dae gesit en gesuip en zol gerook terwyl ons die absoluut kakste programme op TV gekyk. Daar was eiers in die pan in slow motion (miskien was dit die zol) en ander kak op TV1.

Sondag het ons alles gepak en terug Joburg gery saam met die rollercoaster. Omtrent halfpad het die anner rollercoaster taxi ons gesien en onthou ons het nie almal betaal. Ons was sneaky studente en gesê ons gaan allie geld vir hom in JHB gee.

Toe ons naby ons huis ry oppad JHB toe, het ons vir die driver gese hy moet ons sommer op die kant van die highway aflaai. Ons klim almal uit en loop terug na my huis toe.

My kar se gearbox was vrot en ek moes 'n nuwe een koop. Dit was n paar duisend rand. Die les van die storie is as jy baaie dagga gaan rook moet jy ……. ek vergeet, wat is die les…

Watkykertjie bydraeDie rhombus flat in Durbs

Gooi Comment