Ramblings …

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Ons het ‘n moerse Haloween party Saterdag gehad en het beplan om Sondag ‘n klein braai by ons spot te hou. Ons behoort teen hierdie tyd al te weet dat dit fokken onmoontlik is om ‘n rustige braai te hou. Dit het weer hande uitgeruk, mainly omdat een van die bure met ‘n liter Jagermeister daar uitgeslaan het.

Sal maybe later so paar kiekies opsit en dalk meer van die party vertel. Ons internet by die huis is afgesny (letterlik -> die draad is gone) maar ons probeer om ‘n nuwe connection nog in die week te kry. Dis bietjie moeilik om updates by die werk te doen.

O ja, Watkykjy is weer ge-update maar ons het nie ‘n mail uitgestuur op ons mailing list nie. Dis live vir nou, alhoewel ons later in die week nog kak sal add. Gaan maak maar solank ‘n draai as jy lus voel.

griffinRamblings …

Gooi Comment