Raait, hieso is my Cape Town documentary. Julle sal speck dat dit dieselfde vibe as die Londen ene volg. Ek het actually gemanage om my voice over nog kakker te laat klink, so dit kan net kakker raak van hier af vorentoe.
Daar is nog so paar oppad wat ek een of ander tyd hieso sal post.
Enjoy.
Hierdie post is 16 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 76,596 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Baie nice maar dude jy het regtig voken baie vrye tyd op jou hande!!! HAHA!

Ek wens julle dose wil leer hoe om Fok te spel!!!!!!!!!!!

hoe spel mens vok? leer my! Ek wil vok reg spel!