SMS my weer

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Ek haat dit as my inbox op my foon volraak. Gewoonlik kom ‘n SMS deur en jy lees dit en vergeet om dit te delete. 10 Jaar terug was dit ‘n ander storie. Daai Siemens S4 (not so) Comfort fone kon about 2 SMS’e hanlde voor die memory sat is en/of die TV-size battery weer ge-charge moet word.

Deesdae is dit geriefliker. Jy ontvang SMS’e dat die byle huil en na so paar weke moet jy begin delete omdat daar so envelope op jou screen flas. Omdat ek baiekeer besig is en net die goed lees weet ek nie altyd of ek reply het op die boodskappe nie. Gevolglik moet ek ek eers deur die goed lees voor ek dit delete want maybe mis ek iets belangriks. But let’s face it, meeste van die SMS’e maak na ‘n maand glad nie meer sin nie. Veral die boodskappe wat jy dronk ontvang of gestuur het. Party is net plain outdated dat jy nie ‘n fok kan onthou nie. Naturally kan mens die goed heeltemal uit konteks neem. Kom ons kyk na so paar wat ek nou moet delete.

1. “No they don’t have that in stock. I only got the big one.”
Nou wonder ek of Hellboy vir homself dalk ‘n groot dildo gekoop het en ‘n SMS na die verkeerde persoon toe gestuur het.

2. “Haai, nou daar’s nou ‘n naam so reg na my hart.”
Ek neem aan hierdie chick praat van my.

3.”Today is international day for retards. Please send an encouraging message to a retarded friend as I’ve done. I don’t care if you lick windows, interfere with farm animals, vote ANC or occationally shit yourself. You hang in there, sunshine. You’re special.”
Weereens neem ek aan hierie chick praat van my.

4. “Dude i’m out with **** and just bumped into ****. She gave me a msg.
Ek hoor mens kry baie msg in Aromat. Nice. Iemand het Aromat ge-score.

5. “Ok i will bring your msg i am shit”
So blykbaar kry ek ook Aromat wat die dronk persoon gescore het. Van iemand wat blykbaar kak is.

6. “Shit I pulled into **** best friend ****”
Obviously die newe-effekte van te veel msg.

7. “Ons drink almal vanoggend die comrades & luister chariots of fire in ons atletiek klere. Ons mail more die span foto vir jou mail. Ons neem aan jy drink saam – happy friday.”
Die feit dat hy “mail” herhaal laat my nie twyfel dat hulle 5uur die oggend begin drink het nie.

8. “When & where is the Durban July??? U suck dude!”
Nou waddefok SMS mens terug vir so ‘n persoon?

9. “OK ek is nou al weer single. Nou wat nou?”
Jy het my nommer. Hou aan SMS.

10. “Thats lovely. Thanks for telling me what you are doing for the weekend. I am broken today”
Klaarblyklik het ek ‘n befokte naweek een of ander tyd gehad.

11. “Vra vir ***** hoeveel sy gister gedrink het”
Ek neem aan dit was minder as ek, maar nogtans fokken baie.

12. “Are you back yet”
Have I left?

13. “Got Jaggies and tequila and biltong. No Rapprt though. Sorry o.”
Nou hoe de fok moet ek anders 3 weke oue nuus lees?

14. “Egoli het nou ‘n goth genaamd Scab. Louwna se liefdeskind blykbaar. Moerse with it, die Egoli. En lame…”
As ek enigsins meer kan saamstem kry ek dalk ‘n hartaanval.

15. “Ek’s siek innie bed. Spuities of iets. Hopelik nie Malaria nie. Eish.”
Turns out dit was Ecoli. Nie te verwar met Egoli nie.

16. “SESduisend Rand? SesDUISEND Rand? Sesduisend RAND? Ou Tjonkie het nie daai klas van gras nie.”
Geen fokken idee nie.

17. “Maak net seker van jou hand se status.”
Dis negatief. Next.

18. “Sometimes my mind asks.. Why I miss u, why I care4 u, why I always remember u, why I sms u… Then my heart answers.. it’s simple bcoz ur WORTH IT!!”
Contents duly noted and fully understood.

19. “Toe nie malaria nie. Wel E.coli. Sesuur in Oop Spuittyd. E.Coli – plek van kak”
Ek verwys julle terug na nommer 15.

20. “Stuur vir jou ma ook.”
OK, ma. Hieso is ‘n middelvinger. Sorry ma.

21. “Terry here tomorrow untill Monday. Caroline.”
Verkoop meubels, kar, elektroniese toesrusting en siel om lewer oorplanting se kostes te dek.

22. “Jy alternatief, in plain kommen Afrikaans is fokken weird.”
Thanks ma. Moenie so vloek nie.

23. “Sweet! Hoor iets het jou gebyt. Is jy OK?”
Ek het die bytmerke e-Google. Dit was toe nie die travel-bug nie, maar ‘n doos van ‘n spinnekop.

24. “*some text missing* maar ek staan nog regop.”
Dis fokken moeilik om regop te staan as jy text verloor.

25. “There’s ALWAYS time for spuities! Spuities – like water for chocholate.”
Ek stem 100% saam. Ek ken van.

26. “Jy mis seker Woza Weekend en JAm Alley en Shell Superstars. Baie goeie programme hier as jy hou van skrou (sit jou hanne op!)
WHAHAHAHAHAHA!

27. “My vlg artikel: Afrikaanse TV is poeskak. Klaar. N.a.v Sewende Laan, Amalia, Binnelanders, MK89, ens.”
Ja, die Nigerians kyk ook 7de Laan hier in Nigeria. Met Engelse subtitles. Regtig baie mooi. Soos kunsflieks. Not.

28. “Ons soek ‘n foto van jou voet”
Done deal.

29. “Hehe. Poep in Duits is ‘broekhoes’. RRrrrrt!”
En jy betaal hoeveel per SMS nou weer?

30. “Usted aspira las bolas para el desayuno!”
Ek weet wat dit beteken jou fokkne pajero!

31. “Ek en die cherrie is in Amsterdam, bly in rooilig distrik. Baie nice. Ons vertrek Saterdag Skotland toe. Laat weet my as julle geld launder dan sit ek Rande oor. Ons beproef alles en behou die goeie. Bly in gay apartment met hoeke aan die dak om vas te bind. Cheers. Drink lekker whiskey.”
Ek haat jou. Doos.

32. “Hey bra, hope all is well. The jobs are coming fast and furious now. Tel Hellboy I diced a V5 and its engine blew. Kak one.”
Kom dice hieso ou pel. Jy sal jou gat sien.

33. “Fuck off”
Ag ek is seker ons almal kry die enetjie so nou en dan.

34. “Lagos airport is boring me shitless. I may start drinking soon.”
Gewoonlik sorg ek dat ek fokken dronk daar aankom.

35. “Arrived in Bankok”
Ja, jy is ook ‘n doos.

Ok dis nou genoeg vir eers. Actually is dit te veel. Jammer julle moes deur al hierdie kak sit, maar my internet was af en ek was fokken bored.

Smell you later, Steve Irwin.

Deel met jou tjommies!

    griffinSMS my weer

    Gooi Comment