Die fokken leeuloop

In Fokken Zef Videos deur griffin9 Eiertjies

Die tydskrif ‘Insig’ het ‘n interview met ons gedoen vir hulle Oktober issue en blykbaar is ons op die coverpage. Hulle wou weet wat ons dink van Robbie Wessels se ‘Leeuloop’ song wat blykbaar in die Vodacom ad feature. Ek het nie ‘n fokken clue gehad waarvan hulle praat nie. Wie is Robbie Wessels? Ek het dit toe bietjie gaan soek op die internet. Julle kan maybe onthou dat ek gatvol is vir MTN en dat ek wou move sodra ICASA hulle minds sou opmaak oor wanneer mens kan “port” met jou nuwe provider en jou ou nommer hou terwyl jy ‘n middelvinger ophou vir jou ou provider.

Ek het geskiem dat Vodacom die beter option sou wees, maar dit was voor ek geweet het wie Robbie Wessels is. Obviosly is daar ‘n ding soos bad advertising. Ek het skoon vergeet dat Virgin ook nou op die mark is, so ek gaan nou maar vir hulle gaan.

Dis nou tensy hulle besluit om hulleself ook met ‘n plank te slaan.

Hierie ad verhoed my ook om Supersport 1 of 2 te kyk. O ja, mens kry SA se DSTV in Thailand ook. Nou kan almal ons true colours speck. I present to you die deursnit Afrikaanse man:

Deel met jou tjommies!

    griffinDie fokken leeuloop

    Comments

    1. Afrikaner101

      Vok ek het gehou van Robbie wessels…maar die is n porno ad man… Steek niks daarin nie ne…

    2. Afrikaner101

      Vok ek het gehou van Robbie wessels…maar die is n porno ad man… Steek niks daarin nie ne…

    3. Afrikaner101

      Vok ek het gehou van Robbie wessels…maar die is n porno ad man… Steek niks daarin nie ne…

    4. Media-Slave

      'N Steve 'ontploff' moffeier net nog meer van 'n doos die wessels knapie.

    5. Media-Slave

      'N Steve 'ontploff' moffeier net nog meer van 'n doos die wessels knapie.

    6. Media-Slave

      'N Steve 'ontploff' moffeier net nog meer van 'n doos die wessels knapie.

    7. Anonymous

      Ek dink dis oorspronklik… vodacom obviously ook! En eks seker Robbie glimlag al die pad bank toe…

    8. Anonymous

      Ek dink dis oorspronklik… vodacom obviously ook! En eks seker Robbie glimlag al die pad bank toe…

    9. Anonymous

      Ek dink dis oorspronklik… vodacom obviously ook! En eks seker Robbie glimlag al die pad bank toe…

    Gooi Comment