‘n Podcast of sorts

In Pot Kak Podcasts deur griffin

Weet nie of dit gaan werk nie, so kom ons gee dit ‘n shot. Hierie is ‘n glimpse van wat jy op Watkykjy kan hoor binnekort. Sodra ons actually ophou lui wees en begin update. Maybe binne die volgende week of twee.

You never know …


powered by ODEO

Hierdie post is 53 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,471,157 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin‘n Podcast of sorts