Londen documentary

In Travel deur griffinRek jou bek

Ek weet dis hectic om twee video’s op een dag te post, maar ek is nie regtig fokken lus om iets te skryf nie, toe edit ek maar van die paar video clips wat ek in Londen geneem het. Ek moes my stem ‘n bietjie edit sodat dit klink soos een van daai boring 50/50 documentaries.

Die idee is om nog so paar video’s te maak. Documentary style. So hou maar hierie space dop so elke nou en dan.

Hoop jy geniet dit en leer dalk so paar nuwe dinge oor Londen. Die video is baie saaklik en insiggewend.

Sharp.

Deel met jou tjommies!

    griffinLonden documentary

    Gooi Comment