Nice shot, Suid-Afrika

In Zefgatte in die nuus deur griffinRek jou bek

Ons huidige government (in SA) maak kakdroog. Sorry dudes, ek het nogal trust in julle gehad, maar kom ons gebruik gou twee onlangse voorvalle in plein Afrikaans as example:

Sweizer-Reneke:
Members van die ANC poes mekaar stukkend omdat hulle nie op ‘n mayor kan besluit nie. What the fuck dudes?

Die hele Suid-Afrika:
Jacob Zuma stuur ‘n baie mooi boodkskap uit vir die res van die land deur ‘n HIV+ chick te naai sonder ‘n kondoom (let alone die die fact dat daar nog belsuit word of dit rape is of nie). Sit ‘n sakkie oor jou stokkie vir fuck’s sake.

Yet again: Z(ero)U(understanding)of M(edical) A(affairs).

Blerrie doos.

griffinNice shot, Suid-Afrika

Gooi Comment