Jackie Louw: Nigeria dink ook jy is ‘n poes

In Zefgatte in die nuus deur griffinRek jou bek

Iets het nou net my DSTV ontsier. Yuckie Louw. ‘n Nigerian het my sopas gevra of dit die kwailteit tipe musiek is wat uit SA uitkom. Sadly moes ek ja antwoord. Hy het actually beter gevoel na ek Skwatta Kamp vir hom gespeel het. Dankie Skwatta Kamp. Prys die jirre aanie brand dat almal nie poeste is nie.

Toe vat ek die Spuitieland resident aan oor hulle kak films. En dis verskriklik kak, trust my. Een ding weet ek verseker: Dis nie so kak soos Yuckie Louw se musiek nie.

griffinJackie Louw: Nigeria dink ook jy is ‘n poes

Gooi Comment