Hoe smaak jy jou tuna?

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Hoe eet mens tuna? Met ‘n lepeltjie of ‘n vurkie? Volgens Zef Sketse is dit fokken commen om tuna te vreet in elk geval.

Ek het nou net die label gelees voor ek die blik oopgemaak het. Gewoonlik lees dit either “In vegetable oil. Lightly salted.” of “In brine water”

Thanks dudes. Ten minste weet ek nou watter een van die twee ek in die drein afbliksem.

Fokken narre.

griffinHoe smaak jy jou tuna?

Gooi Comment