Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Wilbur Like Smith on Ramfest is glo van die duiwel
- Ter on Ramfest is glo van die duiwel
- iemand on Ramfest is glo van die duiwel
- Henno Kruger on Ramfest is glo van die duiwel
- Sean Schwartz on Ramfest is glo van die duiwel
- Smith on Ramfest is glo van die duiwel
-
-





Reën, Idols en anner kak
Gisteraand fokken hard gesous. Die eerste reën vir die jaar in Abuja het gisteraand geval. Wou dit met die video kamera afneem, maar was te fokken lui. Niks moerse gedoen nie. American Idols was op die series channel, so ek het maar na daai sirkus gekyk. So nou en dan terug geflip na Big Brother Nigeria toe. Probeer dit bietjie kyk vir langer as 5 minute (op channel 37). Dis fokken onmoontlik. Dis net een fokken groot geraas. Almal praat gelyktydig en mens sou dink dat die sound quality beter sou wees as bv Nigerië se TV channels, but alas. Maybe is daar nie Suid Afrikaners wat op die sound production werk nie. That might explain it.
Andersins is ek besig om The Google Story te lees. Moerse interesting boek. Daai Google Guys weet hoe om zak te maak. Fokkenhel!